De Hoek

Unlimited

Sealiner
Right...

 

Ons mik soontoe die laaste naweek in Januarie. Wat kos dit?

Moet mens boek?

Is dit crowded?

Waar is die beste spot?
 

bronxie

Senior Member
Google is your friend.....

Here ya go....

Die Hoek Resort
Location:
Below the Bloemhof Dam wall on the banks of the Vaal River.
Tel:               + 27 (0)53 433 0256         + 27 (0)53 433 0256
Fax: + 27 (0)53 433 1715
Cell:               +27 (0)72 436 7030         +27 (0)72 436 7030

Die Hoek offers caravan and camp sites. All with electrical points. Ablution facilities. Shops nearby. On site caravans for hire. Chalet accommodation also available. Bloemhof Dam is considered one of the best fresh water angling dams in South Africa, and annually hosts national as well as international championships.

Map and other useful info

http://tracks4africa.co.za/listings/item/w170080/

 
 

bronxie

Senior Member
Pleasure lads. Planning a trip there soon as well.

Do a search on Sealine (Die Hoek Bloemhof) Pulenty useful tips there as well

Good luck

:fishn
 

Skuimkop

Sealiner
Ek het dit as R140 per persoon per dag per karavaan. As jy twee en meer mense is dan word dit R100 per persoon.

Maak maar net seker en kontak vir Sarie by 079 528 5603.

Jy kan info by Enigma ook kry vir beste spots ens. Hy was Oktober daar maar ken Die Hoek anyway baie goed.
 

Unlimited

Sealiner
dankie, ek het weer sy post van oktober gaan deur lees. Lyk my ons gaan dalk maar die sandveld ding doen. Ons droom al jare van bloemhofdam, so dit sal nou dom wees om in die rivier te gaan sit Ek hoor ook daars baie vas haak plekke by de hoek, so eks nie baie lus vir daai klas van sukkel nie
 

Skuimkop

Sealiner
Die groot babers is volop by Die Hoek en jy behoort beter te doen daar as by Sandveld ongeag van al die vas sit.

As jy Sandveld toe gaan kry jou aas so tesun 200 en 250 meter van die oewer af in. Die ou rivier bed loop daar amper paralel met die oewer. Muddy's en graskarpies is die gunsteling vir hulle daar.
 

Pats

New member
Ek het n trippie soontoe eplan vir begin Feb maar sal moet ander planne maak.

Bloemhof het regtig sleg verwaai en dakke van huise afgewaai ens.

Ek het spesiaal vir my n saltiga ga koop vir de hoek maar ja sal weer op n ander stadium gaan.

Die plek lyk maar rof. Bloemhof is bekend vir sy erge wind en as hy eers waai as jy opstaan kan jy maar weet dis HEELDAG se storie en dis die reine waarheid.

Stywe lyne manne.
 
Top