dankie, ek het weer sy post van oktober gaan deur lees. Lyk my ons gaan dalk maar die sandveld ding doen. Ons droom al jare van bloemhofdam, so dit sal nou dom wees om in die rivier te gaan sit Ek hoor ook daars baie vas haak plekke by de hoek, so eks nie baie lus vir daai klas van sukkel nie