Dawidskraal

eunbell

New member
Hi Almal

Wil graag Betty's die naweek probeer.

Kan iemand my asb help met aanwysings na Dawidskraal?

Silwerstrand het al vangste vir ons opgelewer, maar hoop om van die rotse reg te kom, dis nou gese as die rowwe see die naweek ons toelaat.

Dankie
 

Henlie

New member
Glo my as die see rof is (soos die komende naweek) dryf daar baie bamboes rond. Partykeer in so n mate dat dit eindelik onplesierig is om daar te vis. Net my 2c input , use it or ignore it.
 

Seaduced

New member
Jy kan in die hawe probeer. Voor van die breekwater af. Die deinings behoort skuins voor na links verby te hardloop, dan is die water in die hawe heelwat platter. Ek het onder my vorige username "Visvoet" baie info oor Betties gepost, ongelukkig my password verloor en kon nie meer daardie profiel gebruik nie. Doen 'n search. Ek sal jou ook 'm PM stuur met meer info.
 
Top