Julle wil dam toe gaan en visvang... Jy het 'n motorfiets met 'n boks of tassie agter op. By die huis bly is nie 'n opsie nie.
Wat sal julle saamvat vir 'n dag se hengel en hoekom? Plek is beperk en jy is desperaat om te gaan hengel.
Ek sal 5 dips, stel kort en lig penne, 2 botteltjies floaties, 2kg voer, 1 emmer, 4 stroppe, klaar gemengde deegie en my katrolle in pak.
Ek sal 2 10 voet stokke opvou en penne regop laat staan aan die boks vasgemaak.