Dam toe op 'n motorfiets

wmpruis

New member
Julle wil dam toe gaan en visvang... Jy het 'n motorfiets met 'n boks of tassie agter op. By die huis bly is nie 'n opsie nie.

Wat sal julle saamvat vir 'n dag se hengel en hoekom? Plek is beperk en jy is desperaat om te gaan hengel.

Ek sal 5 dips, stel kort en lig penne, 2 botteltjies floaties, 2kg voer, 1 emmer, 4 stroppe, klaar gemengde deegie en my katrolle in pak.

Ek sal 2 10 voet stokke opvou en penne regop laat staan aan die boks vasgemaak.

:ifishin

Oom G

New member
Dis nou my tipe liefdes storie....Ek en my stok...aaahhh grrrmm...bedoel my hengel stok\gerei...b_r_a_a_i :)

Sit vir jou rodholders voor op die neus van die bike(4wiel of watter tipe..)....dan kan jy mos extra stokke vat...
5 dips,2 botteltjies floaties, 2kg voer, 1 emmer, 4 stroppe, klaar gemengde deegie en jou katrolle in pak.
Sit die voer in die emmer as jy ry om plek te spaar vir die 6 biere wat moet saam. :)
MAN LEKKEERRRRR!!!!
 
Oom G

New member
Nee man....jy wil gaan visvang...nie rond*** nie!!!!!

Deur net die een letter uit daai woord te vervang met 'n sterretjie, verberg niks van die woord nie. Gebruik maar liewer 'n ander gepaste woord vir die familie forum.

Admin "JPS"
 
Fanie

Sealiner
As jy die cherry vat en jy kry kans om vis te vang het jy die verkeerde een saamgevat. Moet net nie dat jou vrou uitvind nie.

Is dit nie beter om maar 'n pel met 'n kar saam te nooi nie ?
 
JVW

Senior Member
Fanie wrote:
As jy die cherry vat en jy kry kans om vis te vang het jy die verkeerde een saamgevat. Moet net nie dat jou vrou uitvind nie.

Is dit nie beter om maar 'n pel met 'n kar saam te nooi nie ?
Fanie,ek dink jy en ek is nou op die papegaai stadium......
 
wmpruis

New member
JVW wrote:

Wat is papegaai stadium?
 
JVW

Senior Member
wmpruis wrote:
JVW wrote:
Fanie wrote:
As jy die cherry vat en jy kry kans om vis te vang het jy die verkeerde een saamgevat. Moet net nie dat jou vrou uitvind nie.

Is dit nie beter om maar 'n pel met 'n kar saam te nooi nie ?
Fanie,ek dink jy en ek is nou op die papegaai stadium......
Wat is papegaai stadium?

Ons kan net daarvan praat of ....skryf

@Oomg-solank dit net vere pluk is.
 
Oom G

New member
Smaak my ons sal van aas moet verander Oom JVW....
"Chop chop" is nie van toepassing hier nie.....::titanic:
 
Top