Congrats Vleisvreter

DWB

Sealiner
:cong:::sloGeluk boeta!

Nommer 2 oppad vir jou...

Nou gaan jou vrou my nog minder like, maar visvang GAAN Jy!!!

 

O ja, sy vrou is in die ander tyd... hehe:fbash::S::S:fbash:welcomesea::wfish::craz
 

pieterh

Sealiner
Baie geluk Vleisie.:cong:

Lyk my daar bo in Piet Retief het julle niks om te doen nie.!      :beer          
 

Vleisvreter

New member
Thank's julle. Deon jy moet ophou boorgat water drink daar op die plaas en Assegaaiwater of Assegaai sherie hier in die dorp kom drink.
 
Top