Copper wrote:
OCEANS 50 !!!!! Whap trap diep !!!!!
hehe...nee wat ek het weer net a effe rugspier pyn gevang.... het die volgende dag 7 kathaaie gevang... maar nou ja, so leer a mens....
Dit was awesome as a span te hengel!!!!
Was baie lekker naweek!!! Was my eerste comp/derby en dit was awesome om saam met my span te hengel vir die eerste keer!Doppie, wat het jy gevang??
Lyk of dit sommer n lekker naweek was.