[color=#0000ff][size=3][/size][/color]  [col

Ray Hall

Senior Member
Copper wrote:
Doppie, wat het jy gevang??
Lyk of dit sommer n lekker naweek was.
Was baie lekker naweek!!! Was my eerste comp/derby en dit was awesome om saam met my span te hengel vir die eerste keer!

OCEANS 50 !!!!! Whap trap diep !!!!!

hehe...nee wat ek het weer net a effe rugspier pyn gevang.... het die volgende dag 7 kathaaie gevang... maar nou ja, so leer a mens....

Dit was awesome as a span te hengel!!!!
 
Hannes101

Sealiner
Manne dit was 'n lekker stilbaai derby gewees vir die wat vis gevang geluk en die wat  blank het ( julle moet maar harder probeer.lol.)

Team APC Homes het 2 galjoene catch & release met 'n tolale gewig van 2.78kg.   ::S::S

Ek is seker vir die wat die derby gehengel het kan nie wag vir Stilbaai Galjoen Derby 2010 nie.

:wfish:wfish:wfish:wfish:wfish:wfish:wfish:wfish
 
Carlic Bait

Sealiner
GELUK MET JUL VEILIGE TUISKOMS,EN KILLER STREPIE MET DIE PRYS,EK IS SEKER AS DAARDIE MENSLIKE BRANDSTOF MINDER WAS HET JULLE BETER GEVAAR.DAARDIE IS N MOE.SE KRAKAR,SAL GRAAG DIE GEVEG WOU SIEN OM DAARDIE BUL TE LAND. WEKOM TERUG!!.
 
Flippie wrote:
@ ***GALJOEN*** Jy weti wa Chris daai twee krakers gevang heti

Flippie , ek sal sommer vir Galjoen antwoord.

Chris het die Krakers by Heuningnesbaai gevang op sy gunsteling klip waar hy gooi tot by die groot klip in die water.lol
 
Carlic Bait wrote:
GELUK MET JUL VEILIGE TUISKOMS,EN KILLER STREPIE MET DIE PRYS,EK IS SEKER AS DAARDIE MENSLIKE BRANDSTOF MINDER WAS HET JULLE BETER GEVAAR.DAARDIE IS N MOE.SE KRAKAR,SAL GRAAG DIE GEVEG WOU SIEN OM DAARDIE BUL TE LAND. WEKOM TERUG!!.
Dankie Carlic Bait, Jy kan mos sien sien ons is nie net OBS manne nie.lol
 
@ Hannes en Doppie_Gepak

Julle spanne sal net beter en beter soos die jare aangaan. Sien julle volgende jaar weer daar as ons almal gespaar word en dan is ons weer :uzi:uzi:uzilol

Ek sal my Span onder die gat moet skop sodat hulle moet wakker word. ( Manne net n grappie, volgende jaar is dit my beurt om te blank)
 
Hannes101 wrote:
Manne dit was 'n lekker stilbaai derby gewees vir die wat vis gevang geluk en die wat  blank het ( julle moet maar harder probeer.lol.)

Team APC Homes het 2 galjoene catch & release met 'n tolale gewig van 2.78kg.   ::S::S

Ek is seker vir die wat die derby gehengel het kan nie wag vir Stilbaai Galjoen Derby 2010 nie.

:wfish:wfish:wfish:wfish:wfish:wfish:wfish:wfish
Hannes asb, ry volgende jaar met jou eie bakkie.lol
 
Sylvester

Banned
Looks like you guys had an awesome time!

Congrats KS on your prize!....great weekend away and at the end one fish pays for it!! AWESOME!
 
Hannes101

Sealiner
killer strepie wrote:

Sal so maak........................:hyst::hyst:
 
Sylvester wrote:
Looks like you guys had an awesome time!

Congrats KS on your prize!....great weekend away and at the end one fish pays for it!! AWESOME!

Thanx Sylvester

We got a standing rule this last 7 years, the one who wins the most money must buy Breakfast on the day we leave. This year I had to buy, previous year was Galjoen and the year before was Boskabeljou turn.lol
 
DJP

Sealiner
Jo wat 'n leke naweek! Net jammer ek kon nie 'n galjoen vang nie...LOL! Het darm 'n paar steenbrassies, Kolsterte, Janbruin, Stinkvis, Streepies gevang. Het baie geleer...volgende keer hengel ek met 27kg Maxima en drag vas gedraai...daai #@@#% krakers is belaglik sterk!!!!! Dis darm leker as jy jou aas ingooi en jy weet nie wat om te verwag nie. ***Galjoen*** jammer oor daai monsterjie wat jou seekat poot toe laat gaan het. Hannes101 moet ook maar liewer haaie gaan hengel...was dit 8 vir die naweek?
 
reynard

Senior Member
Very very nice fish there guy's must have been a hel af time. you guy's are making me itch for some fishing
 
Hier is my vriend Ferdinand (Korries) en ons kom al vanaf sub A saam. Die man weet nou van Galjoen hengel. Die meeste Galjoene wat hy op een dag by Dabbatsgat gevang het was 40 en sy broer Bossie het 48 gevang. Waar is daai dae vandag.

Ek moet se veel geluks met jou 2de plek in vanjaar se derby.
 
Attachments

  • ferdi (Small).JPG
    ferdi (Small).JPG
    15.3 KB · Views: 280

Carlic Bait

Sealiner
killer strepie wrote:
@Carlic Bait.

Weet jy wat Plank en sy span gemaak het?
Plank het net een ondermaat galjoen gekry,res van die span glo ook geblank.Ek gaan saam met Plank en die interport span na GOURITS die 22ste tot 29ste van hierdie maand,hoop maar ons vaar O.K. daar.
 
JasonF

Sealiner
Die groot ding is net dat julle dit geniet het.... En as ek die fotos kyk lyk dit so..... Geluk met jou vis KS
 
Ek hoop julle vang daai :wfish-visse en mag julle almal julle PB verbeter.Ek het vir Plank by Morrispunt gesien en gedink dis sy soort hengel (Soos Strandriwwe)
 
Loomisx5 wrote:
Die groot ding is net dat julle dit geniet het.... En as ek die fotos kyk lyk dit so..... Geluk met jou vis KS
Jy weet mos, wat in Stilbaai gebeur, bly in Stilbaai.lol. Ek hoor jy het ook nie geblank nie,met daai boesmangeweer en n paar bokke platgetrek. Waar is die Biltong of was dit ook catch and release
 
Top