***Galjoen***
Sealiner
Jis manne, wie kan my help asb. Ons soutwater manne gaan so bietjie karpe try vang by zeekoe en ek wil gou iets uitvind. Ek het lok wat Schalk Van Breda se naam op het en ek moet glo 1liter water bygooi en laat staan sodat dit lekker kan intrek. Wil gou weet wat kan ek by die goed gooi sodat dit bietjie beter op die "bom" sit, want sodra ek gooi dan sien mens net mielie-bom wat orals trek behalwe daar waar ek dit wil hê....dankie manne!


