***Cob Mission***

pietman

Senior Member
Baie geluk manne. dis mooi visse daai wat nie elke dag gevang word nie. Geniet die kabeljoue terwyl hulle wil byt
 

patrys

Senior Member
hannes en cornelis baie geluk met julle pbs. dis darem n lekker gevoel. die smile se gewoonlik alles.
 

EXTREMIST

Sealiner
Welldone Hannes! lekka night out ouens!:wfish

and Swonwandi is next to Makoekoeland forr those who are intrested.. lol:fbash

Julle moet a bietjie by die meeting kom kuier en ons die storie vertel.

 

cheers

EXTREMIST
 

Def-e-nition

Sealiner
hannes is busy catching so many bloody cob, he's affecting the tide pattern in false bay.
Would someone please contact mcm and alert them of this matter ,urgently ,please . . .

I can't fish with you tomorrow man - i'm still Green green green. . .
Eish.
 
Top