***Cob Mission***

Suspect

New member
Lekke visse manne well done

Elf were you out yesterday? Wind was still pumping hey
Today looks good I'm probably going out tonight low tide
 

supatashi

Senior Member
Thats a classy fish there HANNES!! Very well done!! glad you persistd lol!!! Just one question is SWONWANDI CLOSE TO MORDOR??
 

Hannes101

Sealiner
lol Die viskoors loop hoog.. Volgende cob sal ek tag. Wil vanaand uitvind wat my hoeke so oopbuig of afbreek, kort van daai 35cm harders...
 

DJP

Sealiner
Hannes101 wrote:
lol Die viskoors loop hoog.. Volgende cob sal ek tag. Wil vanaand uitvind wat my hoeke so oopbuig of afbreek, kort van daai 35cm harders...
Ja eks ook so bietjie krapperig oor die haaie, ons nou al so bietjie te veel op ons dinges gekry. Vannaand een stok seekat poot (is ja!) ander een harder slide...met staal!
 

Hannes101

Sealiner
According to ORI table the fish should pull scale on 17kg. Think they need to do some more research and adjust the weight calculator...
 

Moeghoes

New member
Awesome julle....
Hannes wat n beauty, Daai spalsh jacket van jou is nou ordentlik in gelyf.

Ek se mos "Kobies love staal"
 

kaspaas

Sealiner
@Hannes, Geluk! Dis darem 'n donners lekker gevoel, ne? Wys jou, mens hoef nie allie-pad Angola-toe te piekel om sulke Kabeljoue te vang nie.
 
Top