let me no where and what time!!!! lol....
03h00....Swonwanbisi.....***Galjoen*** wrote:let me no where and what time!!!! lol....


Ja eks ook so bietjie krapperig oor die haaie, ons nou al so bietjie te veel op ons dinges gekry. Vannaand een stok seekat poot (is ja!) ander een harder slide...met staal!lol Die viskoors loop hoog.. Volgende cob sal ek tag. Wil vanaand uitvind wat my hoeke so oopbuig of afbreek, kort van daai 35cm harders...



