Met n swaar hart report ek oor ons klub komp by Cilliers huise kant die afgelope saterdag. Die groot B woord het sy verskyning gemaak. Blank.
Ons was 35 hengelaars. 7 Hengelaars het geweeg, 11 vis in totaal. Wensak was 2 vis vir 3,5kg. Nege grassies, een karp, en een geelvis.