Brakkanjan wrote:
ya sure. hehe hy was groot maar ekt nou al so bietjie ge oefen om groot ase te gooi. hang maar af van jou stok. ekt die heavy tip (8oz) op my exage gebruik. maar met daai aas n 6oz gebruik. kon voel hy was bietje "ge overload" ek gaan hom weer die naweek maak maar net bietjie kleiner
Hi Roland, dit lyk na 'n helse groot gooi-bait. Indien mens so groot bait gooi, sit jy steeds 'n sinker op en watse size?
Ek ry volgende week Natal toe en is nuuskierig.
Dankie vir terugvoer![]()