Catch 22

Skuimkop

Sealiner
Ons almal weet as jy 'n doppie gaan vat dan laat jy eerder mamma bestuur.
 

Attachments

  • Mamma bestuur.JPG
    Mamma bestuur.JPG
    68 KB · Views: 196

Skuimkop

Sealiner
..... maar dan weet ons ook wat kan gebeur as mamma bestuur. lol 
 

Attachments

  • Mamma crash.JPG
    Mamma crash.JPG
    45.5 KB · Views: 195

Skuimkop

Sealiner
Was die water dam warem?

Bees2 daai was 'n buddy en vriendin van my en hulle moes nood gedwonge my baber ase uitvat want ek en sy het met my vetgat die kanoo net daar en dan gesink waar ek in geklim het. Dit was eintlik net so snaaks soos toe hulle om geneuk het. hahaha.
 

Koper

Senior Member
Skuimkop wrote:
Was die water dam warem?

Bees2 daai was 'n buddy en vriendin van my en hulle moes nood gedwonge my baber ase uitvat want ek en sy het met my vetgat die kanoo net daar en dan gesink waar ek in geklim het. Dit was eintlik net so snaaks soos toe hulle om geneuk het. hahaha.
 lol - Skuimpie, jy het nou my oggend gemaak, dankie!
 

Bees2

New member
Ek kom self nie reg met 'n kanoo nie maar self aan die swaar kant darem is my visvang maat lekker maar en fiks!::S
 

Fanie

Sealiner
Hi Skuimkop, die oplossing is eenvoudig. Jy laat mamma eerder die doppie vat. Die kano val nie om nie en as hulle terugkom by die kant gaan iemand bly wees sy't die doppie gevat. Jy sal net geduldig moet wees hulle sal eers oor 'n rukkie weer lyne kan in vat :-D
 

Deeg

New member
Skuimpie net een ding.....jy laat NIEMAND toe om in 'n kano te klim sonder 'n life jacket nie.....en as jy iemand sien wat dit doen gee jy hom GAS.....dis doodsake daai... :(
 

Wernerbloem

New member
Lol dit bly maar snaaks, ek en 'n vriend van my het n paar jaar terug ook so met die kanoe gaan explore. Met n sterk wind van agter af besluit ons toe om die oorkanste wal te gaan verken so 100 meter van die kant af belang ons toe altwee in die water. Pel besluit hy los alles en swem terug kan toe, en daar sit ek kan terug kom in die kanoe nie en die wind stoot sterk. Om n lang storie kort te maak ek moes die kanoe so stoot vorentoe gee en dan swem dit het my n half uur gevat voor ek weer grond onder my voete gevoel het. Ek moet se as die moet gebeur met iemand wat die kan swem nie sal dit in n tragedie wees. So het ek daardie dag twee lesse geleer.

1. Om met n kanoe te gaan explore met 'n paar olafs agter die rug nie n goeie idee nie,
2. Twee groot manne in een kanoe met sterk wind van agter en diep water sonder life jackets en olaf lywe is 'n big no-no.
 

Skuimkop

Sealiner
Deeg ek hoor wat jy se en ons was net so geskok gewees om uit te vind die resort waar ons die kanoos vir die naweek gehuur het, het nie life jackets voorsien nie. Ons het maar die kans gevat omdat ons klaar daarvoor betaal het maar jy's reg 'n ou moet dit nie as 'n verskoning gebruik nie.

Ps: Ons het 'n complaint by die resort se complements/complains boek gemaak.
 

Bruggie

Sealiner
Ek het by Koppies so omgeneuk in die kanoe, maar dit was van n golf skeef vang en hy tiep jou net daar om.Dit is nou as julle Koppies se winde ken!!
 

Naruto

Sealiner
Bruggie wrote:
Ek het by Koppies so omgeneuk in die kanoe, maar dit was van n golf skeef vang en hy tiep jou net daar om.Dit is nou as julle Koppies se winde ken!!
Koppies doesn't suck, it blows! lol!
 

Unlimited

Sealiner
het ini middel vani winter in vaaldam om gedonder met n kano... moes ook swem vir 2 meter dan die kano na my toe trek dan weer swem en trek en so maar aan gegaan... en met al my warm klere aan... toe ek by die kant kom was die laaste hout al op die vuur... not nice
 
Top