Lol dit bly maar snaaks, ek en 'n vriend van my het n paar jaar terug ook so met die kanoe gaan explore. Met n sterk wind van agter af besluit ons toe om die oorkanste wal te gaan verken so 100 meter van die kant af belang ons toe altwee in die water. Pel besluit hy los alles en swem terug kan toe, en daar sit ek kan terug kom in die kanoe nie en die wind stoot sterk. Om n lang storie kort te maak ek moes die kanoe so stoot vorentoe gee en dan swem dit het my n half uur gevat voor ek weer grond onder my voete gevoel het. Ek moet se as die moet gebeur met iemand wat die kan swem nie sal dit in n tragedie wees. So het ek daardie dag twee lesse geleer.
1. Om met n kanoe te gaan explore met 'n paar olafs agter die rug nie n goeie idee nie,
2. Twee groot manne in een kanoe met sterk wind van agter en diep water sonder life jackets en olaf lywe is 'n big no-no.