camping by the breede

Ducko69

New member
Hi manne
ek was al n paar keer op die breede met die houseboats en het baie sukses gehad.

myself en n paar vriende en natuurlik die vrouens en dan die rede vir die vraag die klein babas wil graag kamp langs die rivier.

van die houseboat af het ek gesien mense kamp op plase langs die rivier so wil graag weet of jy nie n paar nommers van ouens het wat sulke kampplekke langs die rivier het waar ons tente en so aan kan opslaan en sommer van die stoep af n paar visse ook kan vang as jy weet wat ek bedoel van die stoep af. hahahaha.

byvoorbaad dankie

groete

jacques
 

Ducko69

New member
thanks for that i am actually looking for something closer to witsand side. fishing for kob,grunter ect.ect
 

christob

New member
Kyk of jy nie dalk Witsand toerisme in die hande kan kry nie dalk kan hulle jou help met van die kontak nommers.
Groete en stywe lyne!
 

Ducko69

New member
het vir witsand tourism gebel en n boer se nr gekry wat dit doen. Het hom gebel maar gaan eers November so sal nader aan die tyd meer uitvind oor geriewe ens wanneer ek boek.
 

sparky2009

Senior Member
there are 2 municipal campsites in witsands 1st 1 on the main rd rates are 160-00 per night per plot (6 people) 2nd 1 is virtually on the beach aka middlekamp 130-00 per night per plot (6 people)
 

Attachments

  • parks.jpg
    parks.jpg
    62.9 KB · Views: 218
Top