Hi manne
ek was al n paar keer op die breede met die houseboats en het baie sukses gehad.
myself en n paar vriende en natuurlik die vrouens en dan die rede vir die vraag die klein babas wil graag kamp langs die rivier.
van die houseboat af het ek gesien mense kamp op plase langs die rivier so wil graag weet of jy nie n paar nommers van ouens het wat sulke kampplekke langs die rivier het waar ons tente en so aan kan opslaan en sommer van die stoep af n paar visse ook kan vang as jy weet wat ek bedoel van die stoep af. hahahaha.
byvoorbaad dankie
groete
jacques