Henning Venter
Sealiner
Henning Venter wrote:
@ Admin - virginia is ook n klein myndorp naby Welkom as ek dit nie mis het nie!!
of
Virginia officially the Commonwealth of Virginia, is a U.S. state located in the
South Atlantic region of the United States. Virginia is nicknamed the "Old
Dominion" ...
die Bulle se "Old Dominion" dan as ek nie "klein dorpie naby Welkom"mag se nie....
lol
Ja Henning, jy't seker maar 'n bietjies te veel Virginia ingehad Saterdagaand, want jy het dit toe gespel sonder die laaste (i), so 'n bietjie van 'n verskil...
Bwahahahaha
Statestiek se xxxxxx!
Geskiedenis se "
WP gewen met hul harte!!!
Ons weet almal dat jy statistieke maak werk soos dit vir jou pas, maar glo my dit gaan nie hier werk nie!
Admin "K"