bulls what happen to the bulls.HAHAHAHAHAHAHAHAHAH

Henning Venter wrote:
Bwahahahaha
Statestiek se xxxxxx!
Geskiedenis se "
WP gewen met hul harte!!!

Ons weet almal dat jy statistieke maak werk soos dit vir jou pas, maar glo my dit gaan nie hier werk nie!

Admin "K"

@ Admin - virginia is ook n klein myndorp naby Welkom as ek dit nie mis het nie!!

of

Virginia officially the Commonwealth of Virginia, is a U.S. state located in the
South Atlantic region of the United States. Virginia is nicknamed the "Old
Dominion" ...

die Bulle se "Old Dominion" dan as ek nie "klein dorpie naby Welkom"mag se nie....

lol:fbash

Ja Henning, jy't seker maar 'n bietjies te veel Virginia ingehad Saterdagaand, want jy het dit toe gespel sonder die laaste (i), so 'n bietjie van 'n verskil...:fbash
 
KLIPVIS

Sealiner
JA JA JA ou storie , plaas sal al die rugby kenners net erken WP het n baie beter game as die sharks gespeel en hulle stukkend getackle ! nou al wat jy hoor is hoe lank terug en wanneer laas etc etc.

Ek dink party mense is liewer vir hulle span as vir Rugby !

DIE WP HET DIE FINAL GESPEEL EN GEWEN , DIE BULLS GAAN VOLGENDE JAAR WEER PROBEER !TOT DAN KAN DIE SUUR BULLS SUPPORTERS ( NIE ALMAL ) GAAN xxx !
 
KLIPVIS wrote:
JA JA JA ou storie , plaas sal al die rugby kenners net erken WP het n baie beter game as die sharks gespeel en hulle stukkend getackle ! nou al wat jy hoor is hoe lank terug en wanneer laas etc etc. Ek dink party mense is liewer vir hulle span as vir Rugby ! DIE WP HET DIE FINAL GESPEEL EN GEWEN , DIE BULLS GAAN VOLGENDE JAAR WEER PROBEER !TOT DAN KAN DIE SUUR BULLS SUPPORTERS ( NIE ALMAL ) GAAN XXX !

 @ klipguppy - moenie so lelik praat nie. jy klink soos n bull supporter  

 On thick ice "Seamonster"
 
bronzie26

New member
Klipguppy......?....Wahahahahahaha !!!!

Can't believe that katrakilis is going to the kings next season. Big waste of talent on a ekak team. What were WP thinking letting him go. Left foot drop goal under major pressure, talent like that is a gift (Or luck lol) and hard to come by, Joel strandski would be proud!
 
KLIPVIS

Sealiner
kyk Katrikilis was always an ok goalkicker and average flyhalf , so we had to look for better and I think we got slightly better coming, not yet a big fan of Jantjies , although he has some brilliant moments now and then.

But ja I would have given DK a big kiss on saterday after those 2 drops , great final game for Him.He can develope into something very good maybe.The Guys really gave their all and we knew what they can do , but the last few games in the group stage was poor , while the sharks played excellent rugby , on paper the Sharkies were brilliant , they played belowe standard while the WP played above and showed a lot of heart.

I almost had an heartattack with that last scrum !
 
JasonF

Sealiner
Latest reports on the NET around Demitri is that the dotted line is still blank on the Kings contract and that WP is still negotiating with him. Let's see what happens this week.
 
mielie

Sealiner
Expat wrote:
mielie wrote:
Marthin wrote:
net soveel soos die wp... absoluut niks.

hahahahahaa Nou ja toe! Hou bietjie op praat oor verlede en fokus op die hede!

:fishn

Ja Mielie, dis ook wat julle laas jaar en die jaar voor dit en die jaar voor dit gesê het…. En wat het toe gebeur… julle het gechoke!!!!! Soos wat julle Saterdag weer gaan choke… Julle kan net nie in finale wen nie!!!
En nou Emile....... darem baie baie stil!!

Hulle se mos wie laaste lag lag die lekkerste!
 
hulle almal is nog de XXXX in oor die WP gewen het....hahahha

"S"
 
JasonF

Sealiner
Henning jy kan maar nonsens aanvang Admin "K" is veilig in N1 Stad Hosp. Hy het glo n Daiwa gebruik.

Jy tender net so hard soos Henning
 
mielie wrote:
Expat wrote:
mielie wrote:
Marthin wrote:
net soveel soos die wp... absoluut niks.

hahahahahaa Nou ja toe! Hou bietjie op praat oor verlede en fokus op die hede!

:fishn

Ja Mielie, dis ook wat julle laas jaar en die jaar voor dit en die jaar voor dit gesê het…. En wat het toe gebeur… julle het gechoke!!!!! Soos wat julle Saterdag weer gaan choke… Julle kan net nie in finale wen nie!!!
En nou Emile....... darem baie baie stil!!

Hulle se mos wie laaste lag lag die lekkerste!

die Bulle was nog nooit so stil of verkeerd nie! lol

en expat - wel hy het nog nooit sy eie opinie gehad nie....sy opinie oor die bulle was maar iemand sin waarna hy opkyk... lol
 
Strepie

ding dong game over lol
 
Expat

Shame, ek dink die ondersteuners van die WP was self die meeste veras dat hulle nie geCHOKE het nie... As julle WeePee ondersteuners dink dit is ’n lekker gevoel om die Curriebeker te wen( die res van ons ander unies weet al lankal hoe dit voel) wag tot julle die SUPER beker gewen het! Dit voel nog baie lekkerder LOL Ps. Ons het al twee keer daai gevoel beleef!
 
Expat

Sealiner
Shame, ek sien in die koerant gister dat die WeePee spelers selfs geld moes gooi om ondersteuners te kry vir hul parade... http://www.sport24.co.za/Rugby/CurrieCup/WP-throw-money-at-fans-20121031
 
Expat

Sealiner
Henning Venter wrote:
mielie wrote:
Expat wrote:
mielie wrote:
Marthin wrote:
net soveel soos die wp... absoluut niks.

hahahahahaa Nou ja toe! Hou bietjie op praat oor verlede en fokus op die hede!

:fishn

Ja Mielie, dis ook wat julle laas jaar en die jaar voor dit en die jaar voor dit gesê het…. En wat het toe gebeur… julle het gechoke!!!!! Soos wat julle Saterdag weer gaan choke… Julle kan net nie in finale wen nie!!!
En nou Emile....... darem baie baie stil!!

Hulle se mos wie laaste lag lag die lekkerste!

die Bulle was nog nooit so stil of verkeerd nie! lol

en expat - wel hy het nog nooit sy eie opinie gehad nie....sy opinie oor die bulle was maar iemand sin waarna hy opkyk... lol

Ag tannie Venter, is jy steeds besig om te moan oor alle? Hoe gaan dit daar in die Boland?
 
brendon muscat

Senior Member
Expat wrote:
mielie wrote:
Expat wrote:
mielie wrote:
Marthin wrote:
net soveel soos die wp... absoluut niks.

hahahahahaa Nou ja toe! Hou bietjie op praat oor verlede en fokus op die hede!

:fishn

Ja Mielie, dis ook wat julle laas jaar en die jaar voor dit en die jaar voor dit gesê het…. En wat het toe gebeur… julle het gechoke!!!!! Soos wat julle Saterdag weer gaan choke… Julle kan net nie in finale wen nie!!!
En nou Emile....... darem baie baie stil!!

Hulle se mos wie laaste lag lag die lekkerste!

Shame, ek dink die ondersteuners van die WP was self die meeste veras dat hulle nie geCHOKE het nie... As julle WeePee ondersteuners dink dit is ’n lekker gevoel om die Curriebeker te wen( die res van ons ander unies weet al lankal hoe dit voel) wag tot julle die SUPER beker gewen het! Dit voel nog baie lekkerder LOL Ps. Ons het al twee keer daai gevoel beleef!
I believe the province with the most Currie cup wins in history is WP.
 
Top