Otto to be honoust, I would not care less! LOL ! i would still be laughing myself to death!!! suppose you guys are gonna have to start hanging pink "goons" on you bakkies towbars! hahahahaha!
:lol:1
:lol:1
:lol:1
:lol:1 OFC! lol !OFC jy kan nie meer verkeerd wees nie, jammer ouboet. Sien dit is die probleem met manne wat nie die Bulle ondersteun nie en wil kamentaar lewer, ons het klaar die MASCOT VERVANG in Pta
Ek weet nie wat is die ergste nie? Om pienk te dra of om pakslae te kry by n span wat pienk dra? Ons sal maar later die swart, blou, wit, rooi en oranje spanne moet vra!
![]()

Hmmm, Dit nou van n man wat self n PIENK hemp op sy profiel foto het. Probeer dit met n 2oz Bass wegsteek.