Bulls in Pink!

JFE

Senior Member
OFC jy kan nie meer verkeerd wees nie, jammer ouboet. Sien dit is die probleem met manne wat nie die Bulle ondersteun nie en wil kamentaar lewer, ons het klaar die MASCOT VERVANG in Pta
 

Attachments

  • Pink-Bull-Mascot-Suit.jpg
    Pink-Bull-Mascot-Suit.jpg
    28 KB · Views: 51

Sailfish

Sealiner
OFC wrote:
Otto to be honoust, I would not care less! LOL ! i would still be laughing myself to death!!! suppose you guys are gonna have to start hanging pink "goons" on you bakkies towbars! hahahahaha!

Nou toe dan!!! Begin vir ons lag ASB!!

 

:hyst::lol:1:hyst::lol:1:hyst::lol:1:hyst::lol:1    OFC! lol !
 

Otto

Senior Member
Nice one OFC - I just can't imagine supporting a team in boring grey and black or tomato red or free range egg yellow or a blue and white zebra crossing.
 

OFC

Sealiner
JFE wrote:
OFC jy kan nie meer verkeerd wees nie, jammer ouboet. Sien dit is die probleem met manne wat nie die Bulle ondersteun nie en wil kamentaar lewer, ons het klaar die MASCOT VERVANG in Pta

LOL JFE !!! ag eks seker julle bloue(pink) bull manne kan n grappie vat of wat? haha! ek like dit maar net om julle ouens so bietjie te terg want julle manne verdedig julle span met soveel passie !!! lol

dankie vir die pic van "dairybell" die nuwe maskot !! ons is baie bly om haar te ontmoet! LOL
 

Marthin

Sealiner
Oupa sailie die manne hou hulle dik.... hulle het vergeet die span wat die swakste doen die jaar in super rugby is uit volgende jaar en maak plek vir die kings.... dink net hoe rustig sal die lewe wees as jy vir n jaar nie n stormer hoef te hoor nie....
 

AYOBA!

Sealiner
Otto wrote:
"Just heard that our beloved Bulls will be playing in a pink & purple jersey, with pink shorts and socks when away game colours clash. Eish!!!! ok julle manne kan ons nou maar gas gee! Blykbaar die nuwe borg PUMA se idee! LOL"

MAW ons het "toestemming" om grappe te maak en die BB ondersteuners moet dit maar vat...LOL
 

Sharky2

Senior Member
So wil jy vir my se dis die eerste en laaste jaar wat ons julle pienk pakkies gaan sien?jammer om te hoor laat julle nie volgende jaar gaan speel nie!
Bulls ondersteuners vat nou maar die grappies soos manne,dis alles in goeie gees.Kom ons wees eerlik as enige ander span pienk moes dra sou julle hulle net so lekker gespot het.
Kom ons staan eerder die jaar saam as suid afrikaners en hoop laat ons spanne die jaar die kiwi's en ausies se alies sal skop!
 

HennieS

Senior Member
Ek weet nie wat is die ergste nie? Om pienk te dra of om pakslae te kry by n span wat pienk dra? Ons sal maar later die swart, blou, wit, rooi en oranje spanne moet vra!

::S
 

Cheetha FS

Sealiner
HennieS wrote:
Ek weet nie wat is die ergste nie? Om pienk te dra of om pakslae te kry by n span wat pienk dra? Ons sal maar later die swart, blou, wit, rooi en oranje spanne moet vra!

::S

Al hoekom hulle gaan wen is omdat die ander spanne almal met hulle gatte op die veld gaan sit!

:fbash
 
Top