Bronkies Natuur Resevaat

Klokkies

New member
Ek gaan die naweek Bronkies toe by die natuur resevaat kant. Ek hoor die mense se hulle sukkel met gras en hak plek. Kan iemand my dalk se of dit regtig so erg is .

By voorbaat dank manne
 

PI

Senior Member
My persoonlike opinie is dat dit vrek moeilik is om karpe daar te vang. As ek daar komp hengel vat ek eerder my bass gear aangesien daar hope van hulle sommer naby die oewer is. Om n bass of twee te weeg is beter as geen karp.

PI
 

BIGFISH_1#

New member
klokkies,ek was daar net voor die winter en die vis het goed uit gekom

daar is spots waar daar nie so baie grass is nie,my raad is dat jy jou boonste hoek

afhaal en net met een hoek hengel.die aas wat ek gebruik het was MG se sweetcorn

en bunspice bleeding floaties met n wit degie
 

CARP1

Sealiner
Hi Klokkies

Ek sal saam met Bigfish moet gaan op daai een.Ek was Februarie laas daar (met 'n boot).

Sal jy asb laat weet hoe dit gegaan het?
 
Top