klokkies,ek was daar net voor die winter en die vis het goed uit gekom
daar is spots waar daar nie so baie grass is nie,my raad is dat jy jou boonste hoek
afhaal en net met een hoek hengel.die aas wat ek gebruik het was MG se sweetcorn
en bunspice bleeding floaties met n wit degie