Bronkhorstspruit Rivier vandag

splash76

New member
Ek het gou vir so 2ure hier onder by die revier gaan soek vir klein spesies. en kyk net wat het ek gekry!!
 

Attachments

  • 16022012067.jpg
    16022012067.jpg
    27.4 KB · Views: 205

splash76

New member
dankie man ek het toe die volgende dag sy pan size boetie gevang!! Eks net bly om te sien die geeles broei darm, dis net jammer dat die revier vol van daai groen amerikaanse krap is wat saam met die bass hier aan gekom het!!
 

splash76

New member
Ha ha en ek sal joune moet check vir die guppys, ek dink jy bring hulle van die huis af lol, want om daai goed te van met n hoek is 3ure se harde vloek en bid saam. :ifishin:wfish
 

The Owner

Senior Member
Eks ook bly die geeles kom aan daarso:fishnWat sou ons nie doen om tyd te kon terugdraai en die alge te kon verhoed om ons damme so te bemors nie
 

Droomvanger

Senior Member
Mooi Johan:fishn. Ek het gister die bloukurper by Klipvoor gevang op 'n klein hornet, 2kg.
 

Attachments

  • IMG_6745.jpg
    IMG_6745.jpg
    62.1 KB · Views: 121

splash76

New member
:::S jis oom dis n mooi bloue daai! Oom moet skree as oom weer daar gaan hengel! Ek sal voor tande gee om so bloue te vang! wanneer gaan oom weer?:fishn
 

splash76

New member
:::S jis oom dis n mooi bloue daai! Oom moet skree as oom weer daar gaan hengel! Ek sal voor tande gee om so bloue te vang! wanneer gaan oom weer?:fishn
 
Top