dankie man ek het toe die volgende dag sy pan size boetie gevang!! Eks net bly om te sien die geeles broei darm, dis net jammer dat die revier vol van daai groen amerikaanse krap is wat saam met die bass hier aan gekom het!!
Ha ha en ek sal joune moet check vir die guppys, ek dink jy bring hulle van die huis af lol, want om daai goed te van met n hoek is 3ure se harde vloek en bid saam.