ek verstaan wat jy se... wel in daardie geval sal ek moet saamstem... dalk gaan ons oor 'n paar jaar meer honderd ponders sien uitkom..Twinkletoe 3 die probleem met trolling is nie net die hoeveelheid kunsaas wat per boot gesleep word nie.Probleem is op hierdie is dit die broeivis wat geteiken word,met sleep van kunsaas word hierdie vis geteiken,meeste oor 10kg.Kabeljou word gefoul hook met die 3 angels of kunsaas sit ingesluk deur vis,hoe release jy n vis van 30kg wat n kunsaas gesluk het,baie van die kunsaas vang die vis aan die kop[oe] of in die lyf,as jy dan release is daar n gat wat gaan parrasiete inkry en vis vrek.Met aas soos live bait,sardyn,chokka,seekat word baie minder vis gevang.Die slagters gaan nie elke naweek 200 tot300km ry om met aas miskien een vis te vang nie.Met kunsaas as hul 7 visse op n naweek vang , kom hulle.Vra jou wat maak jy met 7 visse bo18kg [ligste was 18kg],en volgende naweek kom jy weer en vat maar weer weg wat jy vang.Watter boer slag sy aanteel ooie en oor n jaar het hy geen lammers om te verkoop nie,dis wat nou gebeur,roei die broeivis uit en wanneer Breerivier gesluit word vir kabeljou hengel dan huil almal.
55 fish and counting
smallest 14kg
biggest 41kg (weighed)
55 fish and counting
smallest 14kg
biggest 41kg (weighed)
Flippie wrote:55 fish and counting
smallest 14kg
biggest 41kg (weighed)
Duisende op sealine,'n paar honderd hoor wat jy se en die ander 4 duisend lek hulle lippe af om op die breede te gaan vang!! ons is besig om vir witsand in die proses te adverteer!! as 4000 hengelaars by hul limiet hou dan haal hulle 4000 broei vis uit die breede!!!
Â
Ek hoop jy hoor wat ek se flippie.. ek vat jou ne aan nie en verstaan 100% wat jy bedoel en ek ondersteun jou cause.. ek se mar net.. onthou sealine is 'n openbare forum en ons is besig om vir witsand te adverteer!!!!
ek hoor jou ja! maar keep going dan! as jy voel jy kan deur kom tot iemand dat hul die rapalas kan verban dan is dit great!twinkeltoe3 wrote:
Flippie wrote:55 fish and counting
smallest 14kg
biggest 41kg (weighed)
Duisende op sealine,'n paar honderd hoor wat jy se en die ander 4 duisend lek hulle lippe af om op die breede te gaan vang!! ons is besig om vir witsand in die proses te adverteer!! as 4000 hengelaars by hul limiet hou dan haal hulle 4000 broei vis uit die breede!!!
Ek hoop jy hoor wat ek se flippie.. ek vat jou ne aan nie en verstaan 100% wat jy bedoel en ek ondersteun jou cause.. ek se mar net.. onthou sealine is 'n openbare forum en ons is besig om vir witsand te adverteer!!!!
Ek verstaan wat jy se maar daar is n paar van ons in witsand wat al gatvol is vir die laaste 3-4jaar wat dit al so aangaan so ons wil dit probeer stop die mense kan kom vang maar ek wil net die sleep van kunsaas agter n boot weg vat.
En die is die enigste plek wat daar meer mense is wat Tag an Release doen as enige ander so hulle sal maklik saamstem .
So ek hoop ons kom iewers hiermee.
Ek weet nog net nie waar heen ons die ding moet vat as ons genoeg hantekeninge het maar sal nog met Johny gaan praat en dan sal ons besluit.
Of as daar ander mense is wat weet van mense hoor op in die ranke sal dit waardeer word.
Die verskynsel kom nie net voor in Witsand nie, maar al die ander estuaries oos van daar ook, veral in die oos-kaap. Ek dink dis elke jaar rondom die tyd van die equinox in September. 'n ban rondom die tyd sal help.Flippie wrote:55 fish and counting
smallest 14kg
biggest 41kg (weighed)
Duisende op sealine,'n paar honderd hoor wat jy se en die ander 4 duisend lek hulle lippe af om op die breede te gaan vang!! ons is besig om vir witsand in die proses te adverteer!! as 4000 hengelaars by hul limiet hou dan haal hulle 4000 broei vis uit die breede!!!
Ek hoop jy hoor wat ek se flippie.. ek vat jou ne aan nie en verstaan 100% wat jy bedoel en ek ondersteun jou cause.. ek se mar net.. onthou sealine is 'n openbare forum en ons is besig om vir witsand te adverteer!!!!
Johnny, waar en hoe het jy daai "best catch" in jou avatar gevang?Christob na aanleiding van jou vrae,net my mening daaroor.
1Ek stem 100% saam met jou dis net n groepie wat vir almal die wereld onplesierig maak,en ja die persone is aan baie bekend en is locals en naweek locals.
2 Witsand is toerisme gedrewe,maar as die rivier gesluit word vir hengel of kabeljou vang word verbied,dink die troll manne nie daar aan nie.Waar is toerisme dan
3Die voorstelle vir verbied van kunsaas is sleep van kunsaas vannaf n boot wat meganies of elektries voort gedryf word,en nie n boot wat staties[op anker] is nie,of vanaf die oewer kunsaas hengel of fly fishing nie.
4 Jou 4 de stelling die vis wat die afgelope 10/12 dae gevang is,is almal met kunsaas gehengel en nie met aas of live bait nie.Ja daar het hengelaars met live bait en aas gehengel maar sonder sukses.
5Wat nag hengel betref is dit n feit dat kabeljou meer aktief in die nag is.Gaan kyk na jou klub se vangs rekords van die afgelope 32 jaar en jy het jou antwoord.
6 Dis n onbegonne taak vir die lbrc beamptes om al die jettys en slip ways te monitor. Hier is plus minus 400 geregistreerde privaat jettys en slipways in die rivier asook 7 publieke slips.
7Die voorstelle wat aan lbrc gemaak is stuur dit weer vir hulle of plaas dit hier ,waar ons n antwoord verwag van hulle.
Hierdie is my menings en nie enige instansie of vereeniging sn nie.