Breede River Conservation

twinkeltoe3

Senior Member
Johnny Swart wrote:
Twinkletoe 3 die probleem met trolling is nie net die hoeveelheid kunsaas wat per boot gesleep word nie.Probleem is op hierdie is dit die broeivis wat geteiken word,met sleep van kunsaas word hierdie vis geteiken,meeste oor 10kg.Kabeljou word gefoul hook met die 3 angels of kunsaas sit ingesluk deur vis,hoe release jy n vis van 30kg wat n kunsaas gesluk het,baie van die kunsaas vang die vis aan die kop[oe] of in die lyf,as jy dan release is daar n gat wat gaan parrasiete inkry en vis vrek.Met aas soos live bait,sardyn,chokka,seekat word baie minder vis gevang.Die slagters gaan nie elke naweek 200 tot300km ry om met aas miskien een vis te vang nie.Met kunsaas as hul 7 visse op n naweek vang , kom hulle.Vra jou wat maak jy met 7 visse bo18kg [ligste was 18kg],en volgende naweek kom jy weer en vat maar weer weg wat jy vang.Watter boer slag sy aanteel ooie en oor n jaar het hy geen lammers om te verkoop nie,dis wat nou gebeur,roei die broeivis uit en wanneer Breerivier gesluit word vir kabeljou hengel dan huil almal.
ek verstaan wat jy se... wel in daardie geval sal ek moet saamstem... dalk gaan ons oor 'n paar jaar meer honderd ponders sien uitkom..
 
FRITZABU

Sealiner
Flippie wrote:
55 fish and counting
smallest 14kg
biggest 41kg (weighed)

If I am not mistaken . The authorities has ban night fishing, on the Breede river ?

Cant they also close the river for a specific time ? Like with Shad etc ?
 
twinkeltoe3

Senior Member
Flippie wrote:
55 fish and counting
smallest 14kg
biggest 41kg (weighed)

Duisende op sealine,'n paar honderd hoor wat jy se en die ander 4 duisend lek hulle lippe af om op die breede te gaan vang!!  ons is besig om vir witsand in die proses te adverteer!! as 4000 hengelaars by hul limiet hou dan haal hulle 4000 broei vis uit die breede!!!

Ek hoop jy hoor wat ek se flippie.. ek vat jou ne aan nie en verstaan 100% wat jy bedoel en ek ondersteun jou cause.. ek se mar net..  onthou sealine is 'n openbare forum en ons is besig om vir witsand te adverteer!!!!
 
Flippie

Sealiner
twinkeltoe3 wrote:

Ek verstaan wat jy se maar daar is n paar van ons in witsand wat al gatvol is vir die laaste 3-4jaar wat dit al so aangaan so ons wil dit probeer stop die mense kan kom vang maar ek wil net die sleep van kunsaas agter n boot weg vat.
En die is die enigste plek wat daar meer mense is wat Tag an Release doen as enige ander so hulle sal maklik saamstem .

So ek hoop ons kom iewers hiermee.

Ek weet nog net nie waar heen ons die ding moet vat as ons genoeg hantekeninge het maar sal nog met Johny gaan praat en dan sal ons besluit.

Of as daar ander mense is wat weet van mense hoor op in die ranke sal dit waardeer word.
 
ek hoor jou ja! maar keep going dan! as jy voel jy kan deur kom tot iemand dat hul die rapalas kan verban dan is dit great!
 
Burtie

New member
twinkeltoe3 wrote:
Flippie wrote:
55 fish and counting
smallest 14kg
biggest 41kg (weighed)

Duisende op sealine,'n paar honderd hoor wat jy se en die ander 4 duisend lek hulle lippe af om op die breede te gaan vang!!  ons is besig om vir witsand in die proses te adverteer!! as 4000 hengelaars by hul limiet hou dan haal hulle 4000 broei vis uit die breede!!!

Ek hoop jy hoor wat ek se flippie.. ek vat jou ne aan nie en verstaan 100% wat jy bedoel en ek ondersteun jou cause.. ek se mar net..  onthou sealine is 'n openbare forum en ons is besig om vir witsand te adverteer!!!!
Die verskynsel kom nie net voor in Witsand nie, maar al die ander estuaries oos van daar ook, veral in die oos-kaap. Ek dink dis elke jaar rondom die tyd van die equinox in September. 'n ban rondom die tyd sal help.
 
Patrick

Sealiner
On the previous post last year regarding this, policing was the problem. Too many launch sites. So, JUST LIMIT THE NUMBER OF LAUNCH SITES and police those properly! Make 2 on the Witsands side that can be policed and the 1 public slip on the Infanta side the only places you can launch a boat. Any launching at venues or private accomodation must be stopped. Those place are going to be worth absolutely nothing when the river has no fish and anglers stop going there.
What i cant understand is if this was drug smuglling we're talking about, all those other slips would be closed chop chop and there would be heavy policing. But our fish stocks dont get the same reaction.

i think the poster idea that someone had earlier is a very good idea too. Put those up in all the tackle shops,hotels and guest houses. Its not these poachers that are going to take notice of these posters but hopefully those that do will put the pressure on these guys when they see them at the slip with their kob.
 
Christo Stemmet

New member
Wel ek is bly almal is so besorg. Ek dink die Breede is al reeds een van die strengste plekke om te hengel in die Weskaap.
Die wetgewing sal nie pass om naghengel en trawling te verban nie want, die Lodges,hotel, verhuurders ens se eenvoudig dat dit mense sal afskrik.
Geen mense = geen plaaslike werk = geen inkomste. Dis hul standpunt.

Volgend my is dit meer realisties om te probeer om Kabeljou hengel te sluit vir die maande October/November(buite seisoen) Dis broei tyd daai en as ons daar kan begin briek kan ons dalk n verskil maak.

Vergeet van verban en fokus op die sluit van Oktober/November. Dis baie makliker kontroleerbaar en skep n venster vir onversteurde broei en beweging.

Daarmee saam , wat help dit die Breede word so mooi opgepas en almal word 3 keer per dag gecheck as bv by Struisbaai (net langs ons) dit LAWLESS is. Daar is geen reels, geen beheer, geen inspeksies NIKS nie.
Jy kan maak wat jy wil op struisbaai. Van Perlies op n Sondag midddag langs die hoof pad koop tot mense wat n streepsak vol 30 cm steenbrassies vang.

Dan moet daar sommer ook gekyk word na hoeveel manne van Witsand en Infanta vang hul 100lb kabeljoue in die reservaat. Groot Rubberducks jaag daai kant toe.
 
Burtie

New member
Guys all your plans seem all good and well, but are with all due respect not that practical. Go the the real root of the thing.

@Flippie: People are always gonna find ways around this to catch these big fish. Now ask yourself: "is it the killing or the catching of the fish that is the problem?" People would go to the holes, chuck "real livies" and catch these fish, or even drop shot with big minnows and catch these fish. The policing of a trolling bann would also be a far strech. I am not attacking your initiatiff, but suggest you focus on another point of attack...

Just as much as it makes me feel uneasy, a total bann(only for a short period) like the shad ban is the only thing that would work. Please note that this does not mean that you are not allowed to target the fish, but you should just not be allowed to keep/remove any over say 80cm...

If you are going to fight this thing do it right. If it turns out that your attack on this incidental issue did not work, the legislating bodies wont be that open in considering any subsequent initiatives...
 
Burtie

New member
Ek stem saam met Christo. Moet dit nie net op Munisipale vlak doen nie. Doen dit op provinsiele vlak. Dan het jy meer gewig as aan die wetgewing ook!
 
Patrick

Sealiner
Does anyone on this thread live at the Breede and has witnessed these kob coming out at the slips? If so, i have a few spy camera pens that i imported and i'm willing to lend one with a 4gb card inside to get some footage of these boats and their haul. You'll get about 1 1/2 hrs recording time and anyone being filmed wouldnt even know it. lets get some footage of this and do what needs to be done with it. PM me please if you are serious and will look after the item.
 
christob

New member
HI All

I must agree that banning fishing on one river with either a rapala or at night is not practical and also not fair.  Because a few guys - and it would seem that they are known by the LBRC - cannot keep to the laws now everyone must suffer?!?!?  Does not make sense.

The second thing to keep in mind has already been mentioned as well - the only income in that area is through tourism.  Should people stop going to Witsand due to the restricted fishing there are vulnerable communities that will be placed at risk.  This does not mean that I support breaking the law.

Witsands will also loose income - house prices will drop which means that everyone will pay less rates and taxes - great news for me but somehow not so great for the communities dependant on support from the local authorities.

If all lure angling is stopped does that include fly fishing???

Where is the research that proves that cob find rapala's "irresistible"???

Where is the research that shows that more cob is being caught at night than during the day???

The LBRC will never limit the amount of launching sites - then the up river people will have nowhere to launch their boats from their private jettys.

On many occasions going up river from Witsand I have seen rods on the private jettys standing there all day long.

Will they also be policed so that they dont have a rod in the water with bait on 24hrs a day or is it just the boat fisherman that will be targeted???

The suggestions that I have made to the LBRC has been ignored and the letters have been answered with disdain and contempt.

Put the effort into educating persons about the fish and the river and stop trying to write fines all day long.  This way you will build conservationists and not antogonists!!!

Dont stop me from fishing because a few of the persons (and it would seem locals) cannot abide by the laws!!!

Johnny Swart

New member
Christob na aanleiding van jou vrae,net my mening daaroor.

1Ek stem 100% saam met jou dis net n groepie wat vir almal die wereld onplesierig maak,en ja die persone is aan baie bekend en is locals en naweek locals.

2 Witsand is toerisme gedrewe,maar as die rivier gesluit word vir hengel of kabeljou vang word verbied,dink die troll manne nie daar aan nie.Waar is toerisme dan

3Die voorstelle vir verbied van kunsaas is sleep van kunsaas vannaf n boot wat meganies of elektries voort gedryf word,en nie n boot wat staties[op anker] is nie,of vanaf die oewer kunsaas hengel of fly fishing nie.

4 Jou 4 de stelling die vis wat die afgelope 10/12 dae gevang is,is almal met kunsaas gehengel en nie met aas of live bait nie.Ja daar het hengelaars met live bait en aas gehengel maar sonder sukses.

5Wat nag hengel betref is dit n feit dat kabeljou meer aktief in die nag is.Gaan kyk na jou klub se vangs rekords van die afgelope 32 jaar en jy het jou antwoord.

6 Dis n onbegonne taak vir die lbrc beamptes om al die jettys en slip ways te monitor. Hier is plus minus 400 geregistreerde privaat jettys en slipways in die rivier asook 7 publieke slips.

7Die voorstelle wat aan lbrc gemaak is stuur dit weer vir hulle of plaas dit hier ,waar ons n antwoord verwag van hulle.

Hierdie is my menings en nie enige instansie of vereeniging sn nie.
 
Christo Stemmet

New member
"Drafts (for Comment);

Fishing the Estuary of the Breede River

No fishing in the estuary between 20h00 and 06h00 and all gear must be stowed, with line completely spooled and hooks unbaited, during this time

R 500 000 fine and 2 years in jail."

Waar kom dit vandaan? Wie onderskryf die stelling? Kan ons trugvoering kry vanaf iemand in bewaring asap?!

Burtie

New member
Johnny Swart wrote:
Christob na aanleiding van jou vrae,net my mening daaroor.

1Ek stem 100% saam met jou dis net n groepie wat vir almal die wereld onplesierig maak,en ja die persone is aan baie bekend en is locals en naweek locals.

2 Witsand is toerisme gedrewe,maar as die rivier gesluit word vir hengel of kabeljou vang word verbied,dink die troll manne nie daar aan nie.Waar is toerisme dan

3Die voorstelle vir verbied van kunsaas is sleep van kunsaas vannaf n boot wat meganies of elektries voort gedryf word,en nie n boot wat staties[op anker] is nie,of vanaf die oewer kunsaas hengel of fly fishing nie.

4 Jou 4 de stelling die vis wat die afgelope 10/12 dae gevang is,is almal met kunsaas gehengel en nie met aas of live bait nie.Ja daar het hengelaars met live bait en aas gehengel maar sonder sukses.

5Wat nag hengel betref is dit n feit dat kabeljou meer aktief in die nag is.Gaan kyk na jou klub se vangs rekords van die afgelope 32 jaar en jy het jou antwoord.

6 Dis n onbegonne taak vir die lbrc beamptes om al die jettys en slip ways te monitor. Hier is plus minus 400 geregistreerde privaat jettys en slipways in die rivier asook 7 publieke slips.

7Die voorstelle wat aan lbrc gemaak is stuur dit weer vir hulle of plaas dit hier ,waar ons n antwoord verwag van hulle.

Hierdie is my menings en nie enige instansie of vereeniging sn nie.
Johnny, waar en hoe het jy daai "best catch" in jou avatar gevang?
 
Top