hi ouens, ek is nuut hier op sealine so verskoon my maar ek leer nog wat hier aangaan.
ek wil graag die naweek bospoort gaan hengel...was al een keer daar laasjaar maar ons het daai dag eers 11:00 by die dam gestop met baie goed wat by die huis agter gebly het.
ek hoor mooi stories van die dam(ek weet hy is nou baie laag).
watse geure kom sterk deur by die dam en wat is daar nog wat belangrik is om te weet.?
laastens....is daar iemand van brits of rustenburg omgeewing wat dalk sal wil saam kom saterdag?
dankie ouens