BOSPOORT DAM

IAN BRITS

New member
hi ouens, ek is nuut hier op sealine so verskoon my maar ek leer nog wat hier aangaan.
ek wil graag die naweek bospoort gaan hengel...was al een keer daar laasjaar maar ons het daai dag eers 11:00 by die dam gestop met baie goed wat by die huis agter gebly het.
ek hoor mooi stories van die dam(ek weet hy is nou baie laag).
watse geure kom sterk deur by die dam en wat is daar nog wat belangrik is om te weet.?
laastens....is daar iemand van brits of rustenburg omgeewing wat dalk sal wil saam kom saterdag?
dankie ouens
 

Ryan

Sealiner
Ian Welcome to Sealine.
There is a Sealiner called "J" met him on Sunday he fishes there on a regular basis with good success I asked him the very same thing about the safety issue to which he replied there was none.
I will send him the link for this thread
Welcome again and we look forward to your report next week
 

Matsotsi

New member
Eish!!

Can't help you there, but maybe you can help me, since you're from Brits, my buddy and I are thinking of going to rooikoppies(he says Bospoort is too far) , so can you give me a heads up(advice) about the Dam
 

IAN BRITS

New member
dankie almal.
roodekoppies!!!!daar is baie om te kies...my gunsteling is dennekruin (annetjie @ 0828203095 of kobus @ 0825756978)
daar is kragpunte en mooi badkamers met n swembad en klein winkel met die nodige.mooi diep waters en redelik veilig.as jy kan boek staan plek een.dis heel links as jy inkom...jy sit teen die lyndraad een kant enn gtoot klip aan die anderkant (gee jou so 20 meter spasie).groot babers en heelwat karp(fruity flavours.
dan is daar fyndraai.....ook baie mooi en oop wagte wat patroleer ...net sulke mooi vangstes (0122771274)
daar is ook die oasis oord maar ek was nog nie daar nie....baie kompetisies woord daar gehou (0122771684)
en dan die bekande gauteng noord gronde.
hoop dit help jou
 

J

Senior Member
I am sorry I dont have any input on these waters, Ryan, we spoke about safety and fishing at Buffelspoort, which is a great dam ;)
 

Matsotsi

New member
Eish!! I'm confused,
Is there Rooikoppies Dam and Roodekoppies Dam,
Between the two which is in Mpumalanga and which is around Brits
 

eli

Senior Member
if you look on the maps and GPS the one in brits is labled ROOIKOPPIES at the gatepost it says Roodekopjies so i dont know which it is
 

IAN BRITS

New member
the dam just outside of brits  is roodekopjies....some people speek of rooikoppies but it is roodekopjies on wateraffairs books
 

IAN BRITS

New member
was toe die naeek by bospoort...erg leeg!!!
ons het seker so 30 visse gevang met net 3 in die 2.5 na 3kg klas die res was almal tussen 100 en 400 gram gewees......dis baie moeilik om diep water te kry ..mense langs ons het met n kano so 50 meter in geroei en sy span het steeds half uit die water gesteek as hy dit indruk
 

shazaad

Senior Member
:welcomesea::welcomesea::welcomesea::welcomesea:

 

well its really sad to see that the safty of fishing spots are so bad that side!

where i go fish its great, nobody will trouble you, people are friendly and i leave my rods throw the night and nobody will touch them!

 

but any way what i normally do when i go to new water is i first ask the people around where the nice spots are!

then i would start fishing just millie and dough with no flavours!

if that does not work i would start using flavours!

you could also use millie bombs! (i always use them)

worms is your best bet! (fish love them all over)

good luck!
 
Hi Ian,

EK is ook nuut hier het net gister aan gesluit. Was die sondag by roodekopjies gewees en was heel lekker net baie hiasinte.

Sal n bietjie daardie ander plekke probeer wat Ian van gepraat het.

 
 

IAN BRITS

New member
waar bly jy fishy.....hier in ons omgewing is heelwat hengel plekke.......roodekopjies het nou n plaag hiasinte wat van harties af ingespoel het met die laaste reen...ek sien ook nog baie hier in die rivier hier in brits maar harties is mooi skoon .....
laat my weet waar jy bly
 

Ryan

Sealiner
[color=#006600]IAN BRITS[/color] wrote:
waar bly jy fishy.....hier in ons omgewing is heelwat hengel plekke.......roodekopjies het nou n plaag hiasinte wat van harties af ingespoel het met die laaste reen...ek sien ook nog baie hier in die rivier hier in brits maar harties is mooi skoon .....
laat my weet waar jy bly
Fished Roodekoppies on the weekend - they have sprayed the dam last week. Hyacinth is much better
 
Top