bonus day

Strepie

Sealiner
Bonus day : 2309

valid : 7pm 22/09/2011 7pm 23/09/2011

dalp22 - tel vir maand comp
helmut van dalen - tel vir maand comp
 

Strepie

Sealiner
en Pieter is op die board 64cm cobbie released. Witnessed by Helmut.
 

Attachments

  • Khayelitsha-20110923-00088 [640x480].jpg
    Khayelitsha-20110923-00088 [640x480].jpg
    33.6 KB · Views: 50

DALP22

New member
Baie dankie. Dit was op my plek by die pyp. Het op bloedwurm gevat 2 uur voor hoogwater. Ek het die aas in sy mond gegooi en dit was amper dadelik vas. Het die res van die dag n paar navrae gehad maar helaas net die een gevang.
 

RINEX

Sealiner
Geluk Pieter en 'n jammerte van Helmut se vis wat hy verloor het.Ek en Monty het nog tot donker gestaan maar het niks gemaak nie.Die bamboes het ons maar besig gehou...
 

DALP22

New member
Die omstandighede was perfek toe ek daar opgedaag het maar het vanmiddag heeltemal versleg met die wind.
 

RINEX

Sealiner
DALP22 wrote:
Die omstandighede was perfek toe ek daar opgedaag het maar het vanmiddag heeltemal versleg met die wind.

Die SO-wind is 'n belangrike faktor wanneer mens Cob soek in Valsbaai.Ek dink met die inkomende gety en die wind wat gaan lê sal daar sekerlik weer Cob uitkom.
 
Top