Karp
die beste voer is maar Super Cast (7wereld kamipoenskappe kan nie verkeerd wees nie

) Jy moet hom net genoeg tyd gee om vog te trek. En onthou net om die sak goed te skud voor die tyd.
Ek gebruik Supercast super feed en Chick Chick no een. Ratios is om trent so 4 KG Supercast voer en 1 kg chick chick.
Sodra jy floros en kleure by gooi is jy geneig om partykeer die visse so `n bietjie weg te jaag. So hou dit maar so plein as moontlik.
Ek het ook al baie gehoor van manne wat ook gemaalde hemp saad (gekook natuurlik) en mapel pease en tigernuts by gooi maar vir algehele goeie resultate sal ek se bly by die plein voer.