Blue Marlin Rappie

Seven Hooks

New member
Hello

Ek stel rerig belang aan die stok en ek kry nie mooi fotos op die interweb nie en ek kan nou nie meer wag tot more nie.

Kan julle ouens nie n paar mooi fotos opsit nie groot asb.Kom ons maak so want more oor more wil Jan,Piet of Koos ook een koop en kyk na die interweb vir fotos en kry net die paar fotos wat op die internet is (wat nie bai helpvol is nie)

Dankie die excitement is killing me
 

Johan9255

Member
Ek het vir my ook een georder,maar iemnd het my gedrop met die koop van my stok so nou kan ek nie meer dit kry nie. Dit voel amper of n sambreel in my hol oopgemaak was. Hart is seer
 

Johan9255

Member
Ek het vir my ook een georder,maar iemnd het my gedrop met die koop van my stok so nou kan ek nie meer dit kry nie. Dit voel amper of n sambreel in my hol oopgemaak was. Hart is seer
 

Teacher

New member
Johan, Eddlesgas in Retreat het een vir R1999 en daar is twee beskikbaar by Suburban Spares maar duurder.
 

Seven Hooks

New member
Johan gaan jy vir jou een koop??? As ek mag vra vir watse rede of vis het jy hom gekoop en met watse katrol gaan jy hom paar?

Dankie
 

Johan9255

Member
Sou gegaan het vir galjoen. Elf en kabeljou. Gepaar met enige 20size reel bg20 sl 20 of torium 14.,ek persoonlik het n sl2o war gemod is en die sha handle op het. Ek het geleea dat die rod is gedesign vir ouens wat lure angeling/dropshot met paddletails ens maar ek sien nie hiekom jy hom nie kan gebruik vir bait visvang ook nie. Onthou net asb ek is ook n nuweling en het al baie foute gemaak met stokke koop dan moet ek weer verkoop sou moet asb nie agter my aam gaan nie. Ek is baie dom met visvang en leer nog elke keur as ek uitgaan
 

Attachments

  • WP_20160623_09_23_51_Pro.jpg
    WP_20160623_09_23_51_Pro.jpg
    31.4 KB · Views: 675

Psy

Sealiner
Johan9255 wrote:
Ek het vir my ook een georder,maar iemnd het my gedrop met die koop van my stok so nou kan ek nie meer dit kry nie. Dit voel amper of n sambreel in my hol oopgemaak was. Hart is seer[/quote



:hyst::hyst::hyst::hyst::hyst::hyst::hyst:


Hukom gaan kyk jy nie by 'Go Fish', en maak jou bestelling daarso?


:hyst::hyst::hyst::hyst::hyst:
 

SPARRABOS

Sealiner
Kyk hy voel lekker...en sal lekkar op sand vang...maar stem saam iwyk op klippe in my hande dag een stukkend...hmg nie vir klippe...ook al assassin hmg gehad..eerste trip op rotse...wind waai hom..stamp teen rots...op gooi mors af....ou purglas duisend keer gestamp en geval...hou en hou....selfs poseidon gold...weer naweek gesien hoe hard werk n kragman met hom op klippe...ek knyp my oog toe in vrees hy gaan breek...hy hou.....;) maar op skoon sand sal daai rappie n plesier wees...jy sal enige aas en kunsaas weggooi met hom.as ek sandhengelaar was ook een gekoop...op klippe sal jy baie versigtig moet werk...
 

SPARRABOS

Sealiner
Vanoggend drink ek koffie en lees jou post vir my vrou oor sambreel...toe lag sy sy maak haar self amper nat.....
 
Top