eks maar n ou saltist verliefde....maar as ek moes kies die ene...wonder of hul die baby saltist hier verkoop.as ek nou met daai rappie,die reeltjie op skool pens en derms afkom of elwe sal hul les opse!!!!!! Ou kan skool hotties vang...die poel agter jou waarin jy hulle sit sal lyk soos n akwarium.elwe met alcocks lepel op huisklip.....gooi vir gooi....met watse katrol sal julle ouens hom paar met die sl30 of sl20?
............en so waar as vet sweer dit met petrus koopman gebeur....elwe mal gebyt...was viskoors...chaos...hy kom by ons aan met sy koffiemeul gooi heel sardyn pillie op dryf.....seemeeu vat pilllie.....hy katrol hom uit lug in.....foket ons het geskreeu van die lag........haak oorlede oom daantjie af......hy vang kentucky vir aandete....moes my baadjie oor daai meeu gooi en hoek uithaal....hy vang nooit weer dryf sardyn in sy lewe nie....Ja ek dink dit gaan oor die skill van die visserman nie Te veel Sy gear nie although dit help kyk n poepol soos ek staan met 6k setup om n seagull Te vang en Dan nog my nuwe sinker trace duur hoeke en alles Te verloor waneer ek most afsny om voel vry Te laat.


Weet wat.... daar is so n hand-full of posts wat so vir n mens laat lag.
This has got to be one of them!!
![]()
Johan9255 wrote:
............en so waar as vet sweer dit met petrus koopman gebeur....elwe mal gebyt...was viskoors...chaos...hy kom by ons aan met sy koffiemeul gooi heel sardyn pillie op dryf.....seemeeu vat pilllie.....hy katrol hom uit lug in.....foket ons het geskreeu van die lag........haak oorlede oom daantjie af......hy vang kentucky vir aandete....moes my baadjie oor daai meeu gooi en hoek uithaal....hy vang nooit weer dryf sardyn in sy lewe nie....Ja ek dink dit gaan oor die skill van die visserman nie Te veel Sy gear nie although dit help kyk n poepol soos ek staan met 6k setup om n seagull Te vang en Dan nog my nuwe sinker trace duur hoeke en alles Te verloor waneer ek most afsny om voel vry Te laat.![]()
((r(e(ling::slo:cong::fst::first:lol:1