Goeie dag almal!
Ek en so 10 vriende wil graag Desember Bloemhofdam toe gaan. Ken dit glad nie, ek was nog nooit daar nie, kan iemand dalk vir my 'n lekker plek se naam en/of kontaknommers gee?
Gee nie om of ons in chalets of tente bly nie, ons wil net baie graag naby aan die water wees, lekker visvang, en ook nie regtig inroei nie.
Dankie!