Bloemhof

Skuimkop

Sealiner
Yes Bigdan groot geluk met jou nuwe PB. Dis lekker ne. ::S Veral as jy iets probeer waarvoor die ander vir jou lag en jy pull dit af.

Weereens geluk daai is 'n mooi vet snor.
 

Deeg

New member
In Bloemhof werk bloekom pitte goed vir groter karps....los net die floro uit.....dips...LOOTI en Peach Perfection....

So op jou bol sit jy die dips, op die hoeke pit met deeg agter, sal die pit afwissel met floats....

Nog 'n secret vir bloemhof se dik snorre......luister nou skuimpie......twee springwurms op 'n lekker dik hoek, met 'n rooi float vooraan.....HOOR JY???
 
Top