In Bloemhof werk bloekom pitte goed vir groter karps....los net die floro uit.....dips...LOOTI en Peach Perfection....
So op jou bol sit jy die dips, op die hoeke pit met deeg agter, sal die pit afwissel met floats....
Nog 'n secret vir bloemhof se dik snorre......luister nou skuimpie......twee springwurms op 'n lekker dik hoek, met 'n rooi float vooraan.....HOOR JY???