fighterjock
New member
Hi
Ek gaan aan die SA's Oewerhengel deelneem by Bloemhof dam, die sloep.
Benodig inligting van aas en dips wat werk asook hengel afstande.....groot seblief help!!!