Volgens Skuimkop le die ou rivier bed so ongeveer 200 tot 250 meter van die kant af. Ek reken as jy daai diep gate kan kry gaan jy die vis roer!Dit klink soos goeie raad, dankie Zoempoep. Weet jy dalk hoe diep die rivierbed le van die kant af?
Ek is met Emps in gesprek vir sealine bemark. Jy het n goeie idee daar beet. Ons kan dalk almal n sealine groep foto neem en post. Die flairding gaan net problem maak want hulle begin die hele ding met flairs wat gekiet gaan word. lol.. Sal nice gewees het as elke sealiner dalk n sealine kazebo of teardrop banner kon he maar dit sal te veel kos.Ek weet dat Garmen het topografiese sagteware wat jy kan download wat die damme van SA se dieptes en kontoere van die bodem uitwys, maar ek het nie 'n Garmen nie. Weet enige iemand of daar dalk 'n kaart daarvoor beskikbaar is.
En ek dink regtig dat Sealine iets moet doen of reel om hulle lede toe te laat om hulle te verteenwoordig op een of ander manier. Al is dit net om al ons klein vis op 'n spesefieke tyd te laat gaan (hulle kan 'n flair skiet), om die belangrikheid van die bewaring van ons vis te bevorder.
Ander mense sal dit sien en vra, "Wat te hel doen jy nou?"en so sal sealine ook bemark word deur sy lede.
Di's maar net 'n idee
Waar ons gewoonlik sit is dit so 9m diep op 160m van die oewer af as ek dit reg het is die rivier bed nog so 30 m aan en +-12m diep die probleem wat ons gehaat het is dat ons baie vas gehaak het op die rivier bed.
middag se manne
het julle toe al iets gehoor van admin af oor dai emblieems of hemde ? sal dit like om te sien hoeveel manne loop met sealine t hemde op die bonanza rond
Al terugvoering gekry skuimkop? Het vandag vir my n nuwe kanoe gekoop so is nou gesort. Kaarkies is gekoop en als!connas wrote:
middag se manne
het julle toe al iets gehoor van admin af oor dai emblieems of hemde ? sal dit like om te sien hoeveel manne loop met sealine t hemde op die bonanza rond
Ek het vir Simen 'n pm gestuur.
Ja, ja kom nou man. Ek wag in spanning hier. As dit so lank wat het julle mos vrek baaie fotos.Just a headsup guys whe got 2nd place at Bloemhof Bonanza 2012 and the cat was just under 18kg's! Will do a report as soon as i have the pics sorted out.
Not sure but from the bank we only got barbel and allot of grassies and no carp. I think it was a husband and wife that won the bankangling section with a +-16kg cat and +-6kg carp. The water conditions was not lekka at all. o and the biggest carp was about 11kg'sHey guys i fished th comp from my boat and only managed a 15kg barbel and 3.6 kg carp around the Island Hope you guys faired better.
Does anyone know what the winning fish were ?
Cracker