Bloemhof Bonanza 2012

jurgen

New member
Dit klink soos goeie raad, dankie Zoempoep. Weet jy dalk hoe diep die rivierbed le van die kant af?
 
Cheetha FS

Sealiner
jurgen wrote:
Dit klink soos goeie raad, dankie Zoempoep. Weet jy dalk hoe diep die rivierbed le van die kant af?
Volgens Skuimkop le die ou rivier bed so ongeveer 200 tot 250 meter van die kant af. Ek reken as jy daai diep gate kan kry gaan jy die vis roer!
 
jurgen

New member
Thanx Cheetah! Dit gaan baaie help met my beplanning. Dit lyk my ek gaan my "SPANBOU" sessie die 25ste moet opoffer en eerder maar so'n bietjie "recon" werk moet doen.
 
jurgen

New member
Ek weet dat Garmen het topografiese sagteware wat jy kan download wat die damme van SA se dieptes en kontoere van die bodem uitwys, maar ek het nie 'n Garmen nie. Weet enige iemand of daar dalk 'n kaart daarvoor beskikbaar is.

En ek dink regtig dat Sealine iets moet doen of reel om hulle lede toe te laat om hulle te verteenwoordig op een of ander manier. Al is dit net om al ons klein vis op 'n spesefieke tyd te laat gaan (hulle kan 'n flair skiet), om die belangrikheid van die bewaring van ons vis te bevorder.
Ander mense sal dit sien en vra, "Wat te hel doen jy nou?"en so sal sealine ook bemark word deur sy lede.

Di's maar net 'n idee
 
Ek is met Emps in gesprek vir sealine bemark. Jy het n goeie idee daar beet. Ons kan dalk almal n sealine groep foto neem en post. Die flairding gaan net problem maak want hulle begin die hele ding met flairs wat gekiet gaan word. lol.. Sal nice gewees het as elke sealiner dalk n sealine kazebo of teardrop banner kon he maar dit sal te veel kos.
 
Zoompoep

New member
Waar ons gewoonlik sit is dit so 9m diep op 160m van die oewer af as ek dit reg het is die rivier bed nog so 30 m aan en +-12m diep die probleem wat ons gehaat het is dat ons baie vas gehaak het op die rivier bed. Die ou wat die bonanze gewen het het so +- 3km links van die brug gesit hy het op 300m vanaf die oewer gehengel. Ons buurman het die spanne kompetiesie gewen hulle het ook nie in die rivier bed gehengel nie skat hulle het op 140m gehengel in 8m diep water hulle het baie gevoer en al n week voor af ! Hoop dit help ek verkies om van die oewer af te hengel maar al die goeie spots word gevat en op nr 99 kom druk enige Jan Rap en sy maat langs jou in en dit is woorde wisselings van voor tot agter..... ek gaan maar van die boot af hengel die jaar omdat ek nie n week voor die tyd daar kan wees nie, jy mag 10m p/kaartjie plek hou maar die kaartjie moet gewys kan word(dit is laas jaar se reling) Die bote het voordeel oor die babers en oewer oor karpe (my opinie) So ek hoop om n 30kg snor te vang!
 
connas

New member
middag se manne

het julle toe al iets gehoor van admin af oor dai emblieems of hemde ? sal dit like om te sien hoeveel manne loop met sealine t hemde op die bonanza rond
 
Skuimkop

Sealiner
Waar ons gewoonlik sit is dit so 9m diep op 160m van die oewer af as ek dit reg het is die rivier bed nog so 30 m aan en +-12m diep die probleem wat ons gehaat het is dat ons baie vas gehaak het op die rivier bed.

Dis hoekom ek gesê het die ou rivier bed is so tesun 200 en 250 meter. En ja jy sit gereeld vas daar maar daar moet ook onthou word dat die groot babers en groot Karps daar uithang. As jy een van daai outjies kan uit trek is jou trip gemaak maar as jy dit nie reg kry nie is 'n ou sommer heel demo#r vir Bloemhof. Dalk een stok in die rivier bed drop en die ander net buite soos Zoompoep hulle doen.

En vat maar die heavy artillery as jy daar in die rivier bed gaan vang.
 
Skuimkop

Sealiner
connas wrote:
middag se manne

het julle toe al iets gehoor van admin af oor dai emblieems of hemde ? sal dit like om te sien hoeveel manne loop met sealine t hemde op die bonanza rond

Ek het vir Simen 'n pm gestuur.
 
Cheetha FS

Sealiner
Skuimkop wrote:

Al terugvoering gekry skuimkop? Het vandag vir my n nuwe kanoe gekoop so is nou gesort. Kaarkies is gekoop en als!
 
Cheetha FS

Sealiner
Just a headsup guys whe got 2nd place at Bloemhof Bonanza 2012 and the cat was just under 18kg's! Will do a report as soon as i have the pics sorted out.
 
Bevid

Sealiner
Cheetha FS wrote:
Just a headsup guys whe got 2nd place at Bloemhof Bonanza 2012 and the cat was just under 18kg's! Will do a report as soon as i have the pics sorted out.
Ja, ja kom nou man. Ek wag in spanning hier. As dit so lank wat het julle mos vrek baaie fotos.
 
Cracker 48

New member
Hey guys i fished th comp from my boat and only managed a 15kg barbel and 3.6 kg carp around the Island Hope you guys faired better.
Does anyone know what the winning fish were ?
Cracker
 
Cheetha FS

Sealiner
Cracker 48 wrote:
Hey guys i fished th comp from my boat and only managed a 15kg barbel and 3.6 kg carp around the Island Hope you guys faired better.
Does anyone know what the winning fish were ?
Cracker
Not sure but from the bank we only got barbel and allot of grassies and no carp. I think it was a husband and wife that won the bankangling section with a +-16kg cat and +-6kg carp. The water conditions was not lekka at all. o and the biggest carp was about 11kg's
 
Zoompoep

New member
Biggest carp last year was 11kg!
This year the biggest was just over 7kg if im not mistaken and biggest baber just over 20kg by a lady.

Over all winner was n jong guy with Carp just pover 6kg and baber just over 16kg from the bank.

We managed to get lots of baber over 15kg the biggest 17.8kg and almost all our carp was over 5kg with the biggest 6.2kg (we aonly manged to get +- 13 carp's ) hulle was maar skaars!

Vir ons manne met die kuns aas was dit baie moeilik met die water temperature wat so laag was alhoewel ons die grootste een op kuns aas gekry het .moes ons hard werk en ver ry om warmder waters te kry. Ons het die oggend wat die kompetisie begin het voor 12 uur al gesit met 2 karpe oor die 5kg en 2 babers oor die 16kg. van daar af het alles begin stadig gaan.

Back to the drawing bord - Bloemhof bly maar koning!
 
Top