Fishnewbie
Senior Member
Hi Mense,
Ek is opsoek na bloedmeel en het gedink hierdie sal die beste plek wees om te vra, ek het n paar plekke gekry, maar hulle verkoop net in GROOT maat, 50kg sakke, waar kan ek kleiner hoeveelhede van dit kry? So 1kg, of selfs kleiner, want ek het n Grand Idee gekry en wil dit nou toets. Enige hulp sal waardeer word. Ek het gehoor Henkor kan ook kry, maar hulle het nie stock nie.
Dankie