Bloed Meel

Fishnewbie

Senior Member
Hi Mense,

Ek is opsoek na bloedmeel en het gedink hierdie sal die beste plek wees om te vra, ek het n paar plekke gekry, maar hulle verkoop net in GROOT maat, 50kg sakke, waar kan ek kleiner hoeveelhede van dit kry? So 1kg, of selfs kleiner, want ek het n Grand Idee gekry en wil dit nou toets. Enige hulp sal waardeer word. Ek het gehoor Henkor kan ook kry, maar hulle het nie stock nie.

Dankie
 

Unlimited

Sealiner
die viskas in 24e laam in rietfontien/waverley het dit in klein pakkies... het nie juis n moerse verskil vir my by die vaaldam gemaak nie
 

Unlimited

Sealiner
ekt dit net met bom aan gemaak en so paar bolle saam my kuiken laat drop.. pick up time was maar dieselle as sonder die bom.. moet ook se het nie almal op die selle plek elke keer gedrop nie, so dis heel moontlik die rede. Mens probeer mos maar dinge 3 keer voor jy jou min op maak...
 

lebaka

New member
@ unlimited waar kry jy kuikens, het altyd by fishing owls ge kry maar ek dink hulle het hul o gesien
 
Top