Manne, goeiemore, ek het besluit om bietjie 'n extended naweek te geniet en beplan om Vrydag die dag te spandeer by Blaauwpan.
Die dam is egter moeilik op die beste van tye maar om alles te kroon sit ons in die middel van die winter en die maan lyk soos 'n massiewe rooi bal so vol is hy.
Enige van die slim manne wat my bietjie raad kan gee om te verhoed dat my ego helemal geknars sal wees deur nog 'n blank sal kwalifiseer vir baie manna!!!
Thanx manne!