..... Pragtig... Ek Baie as n kind op daai klippe gesit saam my PA....New PB Galjoen 46cm TL at Ystervarkfontein on lekker vrot🤢 rooiaas

Christovissa wrote:
..... Pragtig... Ek Baie as n kind op daai klippe gesit saam my PA....New PB Galjoen 46cm TL at Ystervarkfontein on lekker vrot🤢 rooiaas![]()
Baie mooi galjoen Christo! . . . wil net vra . . . het hy gebyt op vrottes wat jy van die Kaap af soontoe gevat het, of het jy vrottes daar opgetel en gesny??
Ek praat nou met Christo wat sy Pb by Ystervark gevang het.
Dankie Christo. . . ja ek tel ook maar op in daai areas. Net verbaas om te sien dit werk so mooi by Ystervark, aangesien verskeie manne my al vertel het dat die galjoen daar nie byt aan Kaapse vrottes nie. En daar bewys jy . . . . .
hul praat K@k.Weereens geluk met die mooi galjoen!
. Lol..... Ek vang AL 38 jaar op ystervarkfontein en blombos... Met enige rooiaas... Solank dit bosaas is.... Port Elizabeth se bosaas... Nature's Valley sin... Buffelsbaai sinDankie Christo. . . ja ek tel ook maar op in daai areas. Net verbaas om te sien dit werk so mooi by Ystervark, aangesien verskeie manne my al vertel het dat die galjoen daar nie byt aan Kaapse vrottes nie. En daar bewys jy . . . . .
hul praat K@k.Weereens geluk met die mooi galjoen!