Biggest galjoen of the season

scooter

New member
More
Ek was baie gelukkig en het gister 2 mooi galjoene by Hangklip gekry. 41 en 43 cm.
Jy moet maar net aanvaar jy donate so paar sinkers en klompie meters braid en leader line in die proses.
tjeers
 

WillemduToit

Senior Member
Recently got 2 at local spot. . .high tide and white mussel on 1/0 Adrenallin circle hooks[align=center][/align]
 

Attachments

  • 20210327_165339_HDR.jpg
    20210327_165339_HDR.jpg
    69.2 KB · Views: 378

stinkmossel

Sealiner
Gisteraand n goeie session op broken road gehad. Grootste een was maar 39cm, maar lekker besige session
 

Attachments

  • F28A28EA-01A8-49B7-81FA-9CAA97148153.jpeg
    F28A28EA-01A8-49B7-81FA-9CAA97148153.jpeg
    64.6 KB · Views: 324

stinkmossel

Sealiner
Macassar ook baie klein vis.
Valsbaai kort regtig n goeie storm.. meeste gate is toe soos n klei os se gat
 

Attachments

  • C56356E4-9B67-4707-B077-47CF6180A35C.jpeg
    C56356E4-9B67-4707-B077-47CF6180A35C.jpeg
    77.6 KB · Views: 322

Walt

Sealiner
stinkmossel wrote:
Macassar ook baie klein vis.
Valsbaai kort regtig n goeie storm.. meeste gate is toe soos n klei os se gat
Hi,Mr Inspiration,daai 'Gallie Glimlag' says it all;)

I should change the channel,You give me Viskoers



((goodp_
 

jacques9

Member
Goeie session gehad by macassar. 37.5cm en 43cm.Bly om te sien die grooter vis begin in kom
 

Attachments

  • 20210502_101931.jpg
    20210502_101931.jpg
    73.2 KB · Views: 243

SPARRABOS

Sealiner
Naand Manne.... Die winter het Darem op 1 Mei begin.... Ek en my maat ook so slag gaan ver loop langs see... Ewig spyt oor Baie of te veel biere vrydag aand.. Lol... Die 14 km se stap vir die dag het maar swaar gegaan... Maar toe vuur saterdag brand en n snesie kole toe gaan was n man AL weer lus vir nog n trip.... Nog n Paar koue biere en galjoen stories en ek sien AL klaar weer uit... ;):beer
 
Top