Hi,Mr Inspiration,daai 'Gallie Glimlag' says it allMacassar ook baie klein vis.
Valsbaai kort regtig n goeie storm.. meeste gate is toe soos n klei os se gat

Macassar ook baie klein vis.
Valsbaai kort regtig n goeie storm.. meeste gate is toe soos n klei os se gat
Hy vang eers later in die seisoen die galjoene, hulle is nou nog te maer.Ek wonder wat het van Oom Sparra geword?
