Biermans

superb

New member
Volgende saterdag is dit Biermans toe.

Enige advies?

Afstand:
Dips:
Sitplek:

Enigge hulp sal wardeer word.

Dankie ouens.
 

Waldok

Senior Member
Biermans het my nog nie te sleg hanteer nie, maar ek het dit van Cilliers gese voordat daai oewer my n vet pit begin druk het....

Ek was daar 2 keer in September aan die springbokkamp se kant. Het so 100m gehengel. Die dieper water is aand die anderkant by die klien huisies, en ek het al daar 40m gehengel, maar sommige penne moes 125m hengel. Bietjie spotty soos ek verstaan.
Dips was maar devilsfork/dominator, paint en peach perfection, Banjo en stuttafords. Ek het al gehoor mense hengel cinnamon by Biermans, dit het 1 keer mooi gewerk daar, maar in September het dit nie so lekker deurgekom nie.

Lekker fish
 

superb

New member
So op die oomblik sal dit seker baie vrugte geure wees met bietjie sterk vir lok , floaties sal seker of geel of wit wees?Dit behoort nou ook seker tyd te raak vir musk geure?
 

Botes27

New member
superb

wil net sekker maak jy praat van die naweek die 3de november neh, ek gan dalk daar gan kamp vir die naweek.
Sal lekker wees om ander hengelaars te ontmoet.
As jy wil...
 

superb

New member
Dit is inderdaad so ja.
Ons het club comp die saterdag van die 3de.
Jy sal ons nie kan mis nie.
lol.
 

ladycarpgp

New member
Hi, Hoe het julle toe gevaar by Biermans? Ons het 24ste n komp daar... kan julle enige raad oor gee aan my? Sal dit baie wardeer...
 

ladycarpgp

New member
Hi, Hoe het julle toe gevaar by Biermans? Ons het 24ste n komp daar... kan julle enige raad oor gee aan my? Sal dit baie wardeer...
 

ladycarpgp

New member
Hi, Hoe het julle toe gevaar by Biermans? Ons het 24ste n komp daar... kan julle enige raad oor gee aan my? Sal dit baie wardeer...
 

superb

New member
Dit was maar stil daar gewees maar tog het daar n paar vis uitgekom.Pinksweets het gewerk saam duiwelsdrek . Almond supreme en petit janine het ook goed gewerk. Afstand sou ek se , so 70m en 110m. Hoop dit help.
 
Top