Biermans het my nog nie te sleg hanteer nie, maar ek het dit van Cilliers gese voordat daai oewer my n vet pit begin druk het....
Ek was daar 2 keer in September aan die springbokkamp se kant. Het so 100m gehengel. Die dieper water is aand die anderkant by die klien huisies, en ek het al daar 40m gehengel, maar sommige penne moes 125m hengel. Bietjie spotty soos ek verstaan.
Dips was maar devilsfork/dominator, paint en peach perfection, Banjo en stuttafords. Ek het al gehoor mense hengel cinnamon by Biermans, dit het 1 keer mooi gewerk daar, maar in September het dit nie so lekker deurgekom nie.
Lekker fish