Ahoi daar Shark! Miskien sal ek vanaand lucky wees by die kus, vang maar meeste van die tyd in die aand want gedurende die dag is dit familietyd.
Die Savlon, pleistertjies en ma se roompies is darem besig om hierdie tone te fix, irriteer my lol.Ek het my Nike sonder 'n spieel gesien!
As ek terug is gaan ek vir 'n PB Karp sessie gaan weer by die Vaalrivier, Vredefort-koepel.Tigers en Giant Kaboem.
Wat Naruto se stem ek saam, ek het al met die Devilsfork karp gestamp, maar met garlic en almond op die bom appart geen vis nie. Selle met TAC. Vang soms meer met die TAC as TCP, Almond en Caramel strepies op die bom.
Ek het al by die Vaaldam naby die sluise 3 kilo's no 2 Chick Chick gegooi met baie baie Mrs. Garlic se crushed garlic gemeng. Duiwelsdrek degie en plain mieliebom. Geen karp gevang nie maar die muddies gelooi (Altyd gedink muddies like soet dinge).
Lekker dag ouens!
