Best Garlic...

Gertus

Senior Member
I am looking for a "clean" garlic..

I have TNT Dynamite etc... but i need some plain basic garlic dips...

Can anyone recommend anything..

 

I quite like the Supercast one.. the plain white one..

Fanks

G
 

Enigma

Moderator
Original and Supercast both have a clear Garlic (potent)

Dynamite and TNT is Duiwelsdrek not Garlic.

Trucella Activator is one of the strongest Garlic's on the market

 
 

Gertus

Senior Member
dankie mense..
Does activator.. (i have the yellow) not have almond in there as well ?? ,,,
Ok so you get a clear.. like water color garlic.. mm will have a look ..
Thanks
G
 

Enigma

Moderator
Can't comment on the Trucella dips but the activator could have additives.

Carp World / MG Trident have Ratafia and Almond added

SuperCast Devils fork has almond added and these 2 are my favourite along with the water clear garlic.

Our MLX dip has the clear Garlic as primary base with 2 other flavours blended in but tons of Fluoro as well
 

Brakkanjan

Senior Member
Ek het 2 garlic dips, Trucella se Witbaas : Baie skerp en Supercast se Pink Panther.

Altwee is baie dik. Ek gebruik die wit een van Trucella meer as die pienke.

Oh ja ek het gister een helse kraaines by die see gegooi.Sidecutter was enigste uitweg. Terug op die Daiwa Koffiemeulle. Daai Awa Shima lyn (Ion Power Classic Tournament 0.4mm = 20.5kg) het gisteraand flippen hard tussen die rotse gewerk en nie eers 'n ligte abraison merkie nie. Puik lyn Enigma!! ;)
 

Enigma

Moderator
Glad to see you're still feeding the sealine addiction even though you're at the the coast

All the white garlic variants (Pink panther is just the white with a touch of red fluoro in) this also includes that of Champion, Original, S Cast, Trucella and others.

This is the only natural garlic on the market and why it is so thick. the manufacturer uses 15kg of raw garlic to make 1kg of this concentrate (so yeah if you want to you can put it on your steak)
 

Optimus

Member
Enigma het seker vergeet van sy uitvindsel nl. Vampire. Hy wil seker nie windgat klink nie. volgens my is dit die skoonste garlic wat ek al mee gehengel het veral die by bloemhof tydens die Penkop SA's.
 

Enigma

Moderator
Dankie - hulle sal my oor die kole haal as ek my eie produkte in die ope forum publiseer maar terwyl ons besig is - Trident is vir my, my top Knoffel dip.

Watch this space.  Currently there are 2 companies marketing Vampire / Trident etc. WERE

We got the other company closed on Thursday night and are in negotiation to take over in full - Elke Hond (Enigma) kry sy dag.
 

Optimus

Member
Wel persoonlik voel ek dat daai wit knoffel is steeds die beste en ek weet ook wat dit neem om die konsentraat te kry. het gister by arabie gesien dat daar nie 'n teenvoeter vir Vampirte is nie. Dit werk vir my steeds goed.
 
Enigma wrote:
Our MLX dip has the clear Garlic as primary base with 2 other flavours blended in but tons of Fluoro as well
Would you say that these 2 added flavours "marries" with the garlic. What i mean, why cant you just keep the 3 flavours seperate? I ask this after reading another thread on mixing flavours. I'm off the opinion that certain flavours works better when mixed than when used seperately. Ie. Gatvol opposed to Almond and TCP added seperately. Or BMT as opposed to banjo and stuttafords.
 

Enigma

Moderator
Each marries with the Garlic or the Garlic with those

In the cold it brings the one more to the for and in the heat the other is brought to the fore. 

The also marry in such a way that neither of the 3 aroma's are pertinent when you pick it up and smell it.  The aroma's blend making for a new and unique aroma

 
 

Gertus

Senior Member
ok so back to the topic.. where is mine enigma...
I saw some clear garlic in someones box today..

Can you bring me some with on wednesday Craig .. please.
Garlic..clean..
and some of the other "clean" base flavours you have .. we can sit and have a nice beer after the comp..

G
 

Brakkanjan

Senior Member
Ek het 'n 100ml garlic van the Original wat ook lekker dik en skerp is. Loop oop kole saam met die soeter geure soos Honey Glow en BG. ;)

 

Enigma, ek het gister 'n waardevolle les geleer, maak nie saak of jy by die kus of binneland hengel nie, kry en dra altyd die regte toerusting. Los my gumboots by die huis en val my dinges af met my nike plakkies op daai rotse lol. :(

 

Het my les geleer en dra nou my gumboots as ek op die rotse gaan vis :)
 

Naruto

Sealiner
I currently use Stevensons Garlik. It is red seethrough liquid with pheromone added. I mix a little into a semollina dough so I can just smell it and it works very well for me.

I also like Devilsfork as it is. I have had better results with it that garlic and almond separate on the bomb or mixed into my dough. Or just garlic on one hook and almond on another hook.

I am not for or against mixed dipped, but some just work better together that other and some don't.

Just my humble opinion.
 

Brakkanjan

Senior Member
Ahoi daar Shark! Miskien sal ek vanaand lucky wees by die kus, vang maar meeste van die tyd in die aand want gedurende die dag is dit familietyd.

Die Savlon, pleistertjies en ma se roompies is darem besig om hierdie tone te fix, irriteer my lol.Ek het my Nike sonder 'n spieel gesien!

As ek terug is gaan ek vir 'n PB Karp sessie gaan weer by die Vaalrivier, Vredefort-koepel.Tigers en Giant Kaboem.

Wat Naruto se stem ek saam, ek het al met die Devilsfork karp gestamp, maar met garlic en almond op die bom appart geen vis nie. Selle met TAC. Vang soms meer met die TAC as TCP, Almond en Caramel strepies op die bom.

Ek het al by die Vaaldam naby die sluise 3 kilo's no 2 Chick Chick gegooi met baie baie Mrs. Garlic se crushed garlic gemeng. Duiwelsdrek degie en plain mieliebom. Geen karp gevang nie maar die muddies gelooi (Altyd gedink muddies like soet dinge).

Lekker dag ouens! ;)
 

christodeb

Senior Member
Ek stem saam dat sekere mengsels great is, soos gatvol, tac, devilsfork ens. Ek glo net nie daaraan om self goed te meng nie. Hoeveel mense verander eers die afstand en dan die dip? As ek weet gp en banjo werk by n dam en ek kry nie vis nie, dan hou ek dieselfde dips en wissel my afstand. As dit nie werk nie en ander mense kry vis op dieselfde afstand, dan sal ek eers die dips verander.
 

Gertus

Senior Member
christodeb wrote:
Ek stem saam dat sekere mengsels great is, soos gatvol, tac, devilsfork ens. Ek glo net nie daaraan om self goed te meng nie. Hoeveel mense verander eers die afstand en dan die dip? As ek weet gp en banjo werk by n dam en ek kry nie vis nie, dan hou ek dieselfde dips en wissel my afstand. As dit nie werk nie en ander mense kry vis op dieselfde afstand, dan sal ek eers die dips verander.

Good call ek stem... dit is waar jou confidence in die dip moet inkom... jy weeet daai dip werk .. dan is dit net afstand(vind die vis) soos jy se...

G
 
Top